Thaba Lenaka 2
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 7, , Bela Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (vir 3 persone)
Beskrywing
Kom geniet ons vredevolle, moderne plattelandse kothuis vir 3 persone. Die kothuis is geleë op 'n 30 hektaar private wildreservaat 8km van Bela-Bela af. Met fantastiese uitsigte oor die Waterberge en grensend aan die gewilde Klein Kariba Vakansieoord, is alles wat jy nodig het om te ontspan, net 'n uur se ry van Pretoria af.
Die kothuis bestaan uit 'n en suite slaapkamer met koningingrootte-bed, sitkamer met 'n slaapbank, pragtige kombuis en veranda met 'n uitsig. Daar is 'n TV in die sitkamer met beperkte DStv-kanale.
Geniet 'n paar salige oomblikke op die veranda met 'n pragtige uitsig of 'n lekker braai (daar is 'n gasbraai en 'n buitebraai).
Ons is op 'n gasteplaas met wild geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Thaba Lenaka 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Farm 7, , Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Thaba Lenaka 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 7, , Bela Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom