Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Tsweni Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Thaba Tsweni Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Henk P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir reis in area.

Het meer verwag. Byvoorbeeld, kombuisware was minimalisties en van die items wat voorsien is, was nie op standaard nie. Daar was 'n laat of geen reaksie op WhatsApp-boodskappe nie. Die WiFi-sein en internet spoed was swak. Ek het die gasstoof en basiese beligting tydens beurtkrag waardeer. Die gasheer het baie goeie advies gegee oor toeriste bestemmings. Ek het onveilig gevoel - die hek wat toegang gee na die plek was nie gesluit in nagte nie, omdat beurtkrag blykbaar probleme met die hekmotor veroorsaak volgens die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reggie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reggie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful, but showering was not comfortable at all. The challenge was the floor tiles which are slippery and can easily lead to injury as well as the sloping of the floor tiling.

They can invest more on water reticulation especially for flushing of toilet. Lastly, we all know energy frustration, but they can invest in backup power like a generator.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Hi Reggie,

Please note as we are a protected nature reserve area we are not allowed to have a generator due to the noise.
That is why we provide emergency lights, candles and a gas plate for when there is loadshedding.

Kind Regards,
Thaba Tsweni Lodge

Thaba Tsweni Lodge
Tim R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim R
Gesin met klein kinders

It was a great place to return to.

Loved the location of the lodge. They showed us the secret swimming hole and the kids loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B
Saam met vriende

Gasvry, vriendelik en uitstekend geleë op Panorama-roete.

Vriendelik en baie hulpvaardig. Baie beïndruk met akkommodasie. Het voorheen al hier gebly en sal weer gebruik maak van Thaba Tsweni Lodge in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Hi Nellie,
Thank you for the review, as a small family run establishment, we really appreciate it.
Kind regards,
Wendel Hough
Thaba Tsweni Lodge

Thaba Tsweni Lodge
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and very central to travel to all the stunning scenery and views of the waterfalls.

A 2-seater couch is needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Remco Van Dijk G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remco Van Dijk G
Gesin met tieners

Beautiful retreat.

It is truly nice, a beautiful place and the host is very welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige toevlugsoord.

Waarlik baie aangenaam en 'n pragtige plek, en is baie hartlik ontvang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Hi Remco
Thank you staying with us at Thaba Tsweni Lodge.
We welcome you to visit us again in the future.
Kind Regards,
Wendel Hough
Owner
Thaba Tsweni Lodge

Thaba Tsweni Lodge
Bertus B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met vriende

Beautiful place, quiet very neat and clean, great host, beautiful scenery great for kids everything you need.

Please see our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Thank you for your review, it is appreciated.
Thaba Tsweni Lodge

Thaba Tsweni Lodge
Amanda P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly.

Die verblyf is netjies, skoon, en alles wat mens benodig is beskikbaar. Ons was baie beïndruk met die geriewe wat beskikbaar was en ons is baie vriendelik ontvang. Daar was vir ons ook 'n kaart van die beste roetes en raad oor wat die beste roete sou wees na die Kruger Park (Orpen Hek). Advies is gegee oor besige paaie en wat die beste tyd sou wees om te vertrek en watter paaie en roetes om te vermy. Die badkamer was skoon en netjies en die bed was mooi skoon oorgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Hi Amanda

Thank you for the review, it is really appreciated.
We hope to see you again at Thaba Tsweni Lodge.
Kind Regards
Wendel Hough
Owner

Thaba Tsweni Lodge
Tanya I - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya I
Gesin met klein kinders

Beautiful location and cheap, but isn't clean and the beds are very old as well as the bathroom and the towels.

The view from the lodge is absolutely breathtaking and the owners are nice. The price is great, but guys, buy new towels, renovate the bathrooms and the most important thing, teach your staff how to clean a place that hosts different people every few nights. It's not a one family house, so there can't be someone's hair in the shower, dirty carpets and 200 years old towels. It's very unpleasant. The beds are also from 19th century. It's not bad overall, but when the facilities are old, it has to be at least very clean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Good day Ms Izaki,

Thank you for your review.

It concerns me that you say the chalet was not clean enough, as this is very unusual as most of our guests, usually German, praise us about the cleanliness. I will however investigate the specific chalet (number 6). The chalet you requested and were accommodated in was a one bedroom triple chalet with 3 very new single beds, possibly not the best for a couple and one child staying for 1 night, but that is what you requested. Our towels are replaced every 3 months which is way above hospitality standard, however if you wanted new (direct from their packaging) towels, all you needed to do was request it from the owner at the reception as the lodge is managed by the owner.

We pride ourselves with our service to our guests and thank you for staying with us.

Kind regards,
Wendel Hough
Owner of Thaba Tsweni Lodge

Thaba Tsweni Lodge
Annemarie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Awesome verby!

Ons was verras met die aankoms by Thaba Tsweni Lodge waar ons gasvry ontvang is deur die gasvrou wat ons eenheid vir ons aangewys het asook ons parkeerplek. Ons was verras met die ruim enkel-eenheid wat keurig toegerus is - die oop ruimtes van die eenheid asook die lodge het ons harte aangeraak omdat ons hou van ooptes en ruimtes. Die lodge self was baie netjies en het die mooiste uitsig vanwaar dit geleë is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tsweni Lodge se terugvoer

Dear Annemarie,

Thank you for the review, it is really appreciated.

Kind regards,
Thaba Tsweni Lodge

Thaba Tsweni Lodge
Frans M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M
Gesin met klein kinders

Sal weer gaan.

Was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B

An awesome holiday resort for young and old - Will definitely visit again.

It was a pleasure staying here. Loved the outlay of the house Nice and big. Awesome view. We really enjoyed our stay and will definitely visit again for the friendliness, peace & quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle S
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus O - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is baie netjies en ruim.

Lekker groot sit-, eetkamer en kombuis en mooi uitsig na buite. Lekker kaggel waar mens lekker kan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlyn A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamlyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and accommodating. Really well stocked rooms.

It is right by the Potholes, three Rondawels and God's Window. The rooms have a TV and kitchen utensils as well as a fireplace and wood to make the fire. The beds are comfy and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met vriende

Recommended

Beautiful acomodation .Well prized and well situated. I will recommend it to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederic O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederic O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A short but very pleasant stay

Beautiful big chalets set in a lovely scenery. I will call again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aanvaarbaar.

Ons het dit baie geniet: die stilte, skoon verblyf, aangename wooneenheid en redelike prys. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard E. V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E. V
Gesin met tieners

Zeer goed adres voor het doel van ons verblijf

Wij zochten als familie van 5 één overnachting rond Graskop, en stuitten op Thaba Tsweni. Vriendelijke eigenaar, mooi uitzicht; degelijk ingerichte lodges -we huurden er 2-, typisch iets voor de jaren-70 fans (maar erg mooi afgewerkt). Niet hun hond en kat voeren a.u.b., die eten zich al letterlijk rond aan de avocado's daar. Gewoon goed, dus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad W - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad W
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was a convenient stopover.

The hospitality at Thaba Tsweni Lodge was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric L
Gesin met klein kinders

Accueillant et tranquille, au cÅ?ur d'une région riche en sites à visiter

4 nuits sur place furent trop juste pour visiter tous les sites autour de la blyde river. Logement et accueil parfaits pour une famille. (English: Friendly and quiet, set in the heart of an area rich in attractions. Our 4 nights on-site were too short to see all the sights around the Blyde river area. Housing and home perfect for a family stay)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Thaba Tsweni is the perfect place!

My kids really enjoyed the playground. The inside of it is spacious and beautiful, and I will recommend Thaba Tsweni to everybody. We had a lovely stay - everything was perfect, and everything we requested was there. Thanks a million!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor G - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Op aankoms het ons nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Die bed het ook baie ongemaklik geslaap. Verder, het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Framrose M - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Framrose M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant

The place is awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant C - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place

Just what the doctor ordered :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie K - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K
Gesin met tieners

Stil en rustig . Wonderlike uitsig. Naby alles.Kamers skoon en groot

Veilig.Vriendelike en hartlike ontvangs. Rustige omgewing naby Natuurskoon. Geen gedrang van ander toeriste. Skoon en netjiese geriewe. Ruim chalet .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley J - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most relaxing weekend which we would recommend to anyone

We arrived at 6pm to find the office was closed, but were directed to Windell's apartment. Were greeted as long lost friends - nothing was too much for him to assist us. We were placed in the Honeymoon Suite, which was excellent. All the surrounding buildings were of the same class. We would like to thank Wendell and all his staff for the magnificent stay we had with them - sorry it was only a weekend. We come down to the Mpumulanga Lowveld 4 times a year to really relax - and that is just what we get when the surroundings are excellent. Keep it up. Stanley Jacobs & Johan Jooste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neelen K - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelen K
Gesin met klein kinders

Had a wonderful time and lodge is ideal situated for all the local attrations.

Had a wonderful time and lodge is ideal situated for all the local attractions, including trips to Kruger National Park. Quiet, peacefull lodge but large area for the children to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 506 Berlin, Berlynwaterval, Blyderivierspoort, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NDZjZGFlLTBiYmMtNGI3Ni04NGY3LTcwZjU4ZWZkNTAyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm 506 Berlin Berlin Falls, Blyde River Canyon 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.851880843823 30.845144839287