Thabaphaswa Mountain Sanctuary
Opsomming van Resensie
Dean R - Okt 2020
Gemiddeld
Absolutely stunning, a true sanctuary in a stunning camp
Lees meerWiebke T - Nov 2019
Gemiddeld
Peaceful and remote, we had a wonderful weekend at Thabaphaswa!
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Dear Wiebke,
Thank you for this very positive review. We do our best to provide the ideal break away from modern city life. It is wonderful to hear that we succeed with this objective.
Kind regards,
Deon
Trudie M - Jul 2019
Gemiddeld
Vry en rustig in die natuur.
Ben H - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige natuurskoon.
Quint K - Sep 2018
Gemiddeld
Bosveld op sy beste.
Theresa M - Aug 2018
Gemiddeld
Heeltemal iets anders, 'n avontuur.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Theresa. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Deon
Hermann P - Mei 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Baie dankie Hermann
Dit is vir ons heerlik om sulke positiewe gaste soos julle te ontvang. Dit was baie aangenaam om julle familie te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Deon
Izel S - Mei 2018
Gemiddeld
Rus en vrede in die natuur.
Lees meerThabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Dit laat n mens met n warm gevoel om sulke positiewe terugvoering van gaste te kry. Baie dankie daarvoor, Izel. Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Vriendelike groete
Deon
Johan W - Mrt 2018
Gemiddeld
Basies, maar regtig naby aan die natuur.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons heerlik om hierdie pragtige natuur met gaste soos julle te kan deel.
Deon
Tina S - Jan 2018
Gemiddeld
Nie vir ons nie.
Lizelle B - Des 2017
Gemiddeld
Dit was super awesome!
Lees meerTherina G - Aug 2017
Gemiddeld
Unieke verblyf, stilte! Perfekte wegbreek uit stad.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Baie dankie Tharina, vir hierdie positiewe terugvoering. Thabaphaswa is by uitstek bedoel vir mense soos jy wat 'n slag wil wegbreek van die gejaag en probleme van die moderne lewe.
Hier kan 'n mens die stilte en wonderlike natuur van die Bosveld in die berge ervaar en geniet. 'n Mens kan selfs detoks van selfone en die internet.
Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Deon
Hannelie B - Jul 2017
Gemiddeld
Mooi rustige plek tussen die berge.
Lees meerThabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Beste Hannelie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering na julle besoek. Dit beteken vir ons baie om hierdie lifelike natuur met mense soos julle te kan deel. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Deon
Antoinette L - Jul 2017
Gemiddeld
Definitief vir mense wat net die natuur wil geniet.
Dewald V - Apr 2017
Gemiddeld
Mooi natuurskoon, baie lekker gebly.
Lees meerThabaphaswa Mountain Sanctuary's terugvoer
Hi Dewald
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering maar ook die uitwys van enkele probleme.
Die opdrag aan ons personeel is wel dat die braai-area en asblik elke dag moet skoongemaak word.
Jou terugvoering is waardevol om hulle n bietjie tot orde te roep.
Ons is nog n bietjie dronkgeslaan oor die stort wat nie gewerk het nie. Ek het dit weer persoonlik gaan toets en als was toe reg?
Ek maak n punt daarvan om gereeld by elke besoeker n draai te gooi om te hoor of als reg is. Jy moet asb in die toekoms die vrymoedigheid he om probleme dadelik onder my aandag te bring.
Ons sien daarna uit om jou en jou gesin binnekort weer hier te ontvang.
Groete
Deon
Christa D - Okt 2016
Gemiddeld
Dit is 'n pragtige plek met lieflike staproetes.
Hantie E - Mei 2016
Gemiddeld
Die veblyf is misleidend op die webblad.
Lees meerCobie O - Des 2015
Gemiddeld
Stil en afgesonder met pragtige natuurskoon!
Petro E - Jul 2015
Gemiddeld
Lieflike omgewing en konsep.
Annemie D - Mrt 2015
Gemiddeld
Alhoewel die grondpad van so 'n aard is dat jy moet stadig ry, was die blyplek en die naweek beslis die moeite werd en sal ons weer gaan vir 'n naweek.
- Kapasiteit: 200 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Percy Fyfe-weg, Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom