Thabazimbi Country Lodge
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thabazimbi Country Lodge is in Limpopo geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf in die natuur.
Die lodge het 26 pragtig gemeubileerde kamers, elk met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite is daar 'n pragtige grasperk, 'n braai-area, eetarea op die onderdakstoep en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ligging
- Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo