Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatch Palace

  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Tweefontein, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thatch Palace bied gerieflike oornagverblyf in Polokwane en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word in 17 gastekamers gebied, wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat ingang. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Sommige eenhede het ook 'n yskassie en 'n TV met OpenView-kanale.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook verskeie geriewe op die perseel, wat 'n supermark, drankwinkel, slaghuis, wegneemetes en 'n vulstasie insluit.

Dié verblyf is ook naby die Mall Of The North-rolbalbaan en die Sun International Casino, Meropa, wat gaste genoeg opsies gee om hulself te vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Thatch Palace
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Mina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • R101, Tweefontein, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Tweefontein, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde68607c6cecdb11d0ba67aee2192643c77214da2fd9037fd3389a3bfda881727ce2f359e41f505811bf83e240479cee7a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 R101 Tweefontein 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.831921347993 29.490498584093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem