Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatchings Guest House and Conference Venue

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Thatchings Guest House and Conference Venue
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Leigh B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B
Enkelreisiger

Most enjoyable.

Thoroughly enjoyed my stay at Thatchings Guest House and Conference Venue. Trevor and Susan go out of their way to make one welcome and comfortable. Good food too. Nice rooms. Definitely a guesthouse earmarked for a return visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatchings Guest House and Conference Venue se terugvoer

Dear Leigh,
Thank you so much for your lovely review.
It was an absolute pleasure hosting you, and we are delighted that you enjoyed your stay with us.
We look forward to hosting you again in the not-too-distant future.
Kind regards,
Trevor

Thatchings Guest House and Conference Venue
Mark J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, good value and convenient location for anyone staying in Nottingham Road area.

Easy to access, and centrally located makes this an ideal venue. Lovel,y well maintained grounds with great outlook give it very midlands feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatchings Guest House and Conference Venue se terugvoer

Thank you for your lovely review.
We really appreciate it and so happy you enjoyed your stay with us.
We look forward to you visiting us again in the not too distant future.

Thatchings Guest House and Conference Venue
Klarese N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarese N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Beste wegbreek in die mooiste rustigste omgewing. Werklik n stukkie hemel. Dankie Thatchings vir julle ongelooflike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatchings Guest House and Conference Venue se terugvoer

Dear Tessa,

Thank you so much for your lovely review.
We look forward to seeing you again in the not too distant future.

Tot volgende keer - dankie.
Kind regards, Trevor and Susan.

Thatchings Guest House and Conference Venue
Banus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Banus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur Trevor en lekker gebly.

Goeie waarde vir geld en baie vriendelike ontvangs deur Trevor. Jammer hulle bedien nie aandete nie, maar die ontbyt was baie lekker. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatchings Guest House and Conference Venue se terugvoer

Dear Banus,
Thank you for your lovely review.
It was a pleasure hosting you and your wife and we look forward to seeing you again in the not too distant future.

Thatchings Guest House and Conference Venue
Anelize A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige omgewing.

Lieflike plaas en heerlik stil. Jammer daar was nie aandete nie! Jammer daar is nie DStv in kamers nie. Sitkamer is vroeg gesluit. Verder baie mooi omgewing en kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Is baie gasvry ontvang en die kamer was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die aangename ervaring wat ons beleef het was o.a. julle puik diens wat daar toe bygedra het. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs, baie netjiese eenheid en heerlike ontbyt. Ongelooflike mooi natuurskoon. Graag sal ons julle wil aanbeveel by vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met pragtige uitsig!

Ons het 'n 2 kamer eenheid gehad. Dit was baie mooi netjies en elke dag gediens. Ons het heerlik gekuier en voel dis goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santa E
Saam met vriende

Pragtige plek, vriendelike gasheer.

Die plek is baie mooi, sentraal en die diere en voëls is 'n bonus. Geen lugversorger in die kamer nie. Die enigste probleem is die hitte affekteer die kwaliteit van jou slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Nottingham-weg, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmM2YzOTI3LTAzM2EtNDI0Mi04ZWQ4LTE0ZDI1NmFhZjIyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Curry's Post Road Nottingham Road 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.311944444444 30.072777777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem