Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Adler Studio Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareeboomstraat 16, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 375 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Adler Studio Apartment is 'n goed ingerigte leefspasie in die hartjie van Boksburg, Gauteng. Hierdie stylvolle woonstel is smaakvol ontwerp om 'n gerieflike, ontspannende omgewing aan reisigers wat op soek is na tydelike verblyf in die stad, te bied.

Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n enkelplaatgasstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in die kombuisie. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.

Die woonstel is binne loopafstand van bekende skole soos Hoërskool Dr. E.G. Jansen en Laerskool Concordia. Dit is ook slegs 9 km van die besige O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 4 km van die Birchwood Hotel af. Hierdie woonstel met sy goeie ligging en uitstekende geriewe is die beste opsie vir onvergeetlike verblyf in Boksburg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Frikkie V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende waarde vir geld! Ek het my verblyf baie geniet. Estie was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Die plek is baie maklik om te vind en n...
Sien meer
Sep 2024
Hannes B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en netjies. Gemaklik en alles wat jy nodig het. Het baie moeite gedoen dat daar ekstra komberse is vir ons klein kinders. Sal definitief aan...
Sien meer
Jul 2024
Jacques L
Besigheidsreis
5.0
Exceeded all expectations. It was just an overnight, but it exceeded expectations. Well worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jacqui S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place to stay, highly recommend it. Este was a great host, always available for queries and happy to assist. Great value for mon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Erika E
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie aangenaam. Este was baie vriendelik en het ons dadelik laat welkom voel. The Adler sutdio apartment was ideaal. Ons was daar vir sporttoe...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kareeboomstraat 16, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink The Adler Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareeboomstraat 16, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140cc6ede20ac7ff5b712446644f762cfedb2b88a017cc05bf315a9ce43cd1249b6dd2376954bd63bd267a1879414f8cd50e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 16 Kareeboom Street Morganridge 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1917842 28.2376092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang