Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Happiness S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

The calmest place to be, especially this festive season. The house was beautiful as seen on the app, the caretaker was very welcoming. Nice quiet place to be, though we were a group of friends, but we managed to stick to the rules. Seeing the animals was overwhelming as well. We are definitely coming back. We had an amazing stay and I'm glad to recommend it to some of my contacts on my app because I'm receiving lots of enquiries about the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitmuntende diens en voldoen 100% aan ons behoeftes! Pragtige, netjiese huis met alles wat jy mag benodig! Geen onaangename verrassings, net professionele diens, en vriendelike ondersteuning van begin tot einde! Die pragtige diere wat dwarsdeur die dag kom kuier het, was elke dag se hoogtepunt. Enoch wat heeltyd daar in die agtergrond was, was 'n groot hulp! Lieflike stil area. Pragtige skoon swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie, baie lekker. Absoluut die moeite werd vir jou geld, sal beslis weer by The Aloes bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azhar D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

The Aloes is a very well planned out unit/house. Short of nothing. Excellent and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfection in the bush. An absolutely spectacular home in a very private and secluded area of Marloth Park. Spacious, well-equipped, great beds, very lovely outside area. Would highly recommend this to anyone looking for a break away. The pool is great and everything is clean and well taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christenette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Puik. Baie lekker gebly! Alles daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
The Aloes
Thank you Christenette for being a wonderful guest.

Elaine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Het lanklaas sulke fantastiese diens ontvang met uitstekende geriewe. Beslis waarde vir geld. Dis skoon. Luuks. Netjies. Genoeg sitplek en spasie. Daar was gekommunikeer oor die back-up battery wat inskop tydens loadshedding en hoe om meer diere te lok. Uitstekende diens vanaf die eienaars. Baie lekker eenheid. Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
The Aloes
Thank you so much Elaine. Thank you for being such wonderful guests. We hope to host you again in the future.

Vickey B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

It was amazing! We were met with a stylish and modern house. Absolutely beautiful house and amazing views. Had everything we needed and the rooms were elegant. We spent most of our time outside sitting on the veranda or cooling off in the pool while being greeted by many animal friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
The Aloes
Thank you so much. We so glad you had a wonderful time and we'd be happy to host you anytime.

Amanda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Uit die boonste rakke! Ons het heerlik gekuier! Die huis is fantasties ingerig met n skottelgoedwasser en wasmasjien as n ekstra bederf! Dit was n absolute 5 ster ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
The Aloes
Thank you Amanda. We are delighted that you enjoyed your stay at The Aloes Bush Lodge. We hope we will have the pleasure of hosting you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2033 Scorpion Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a8d326eec32b99d9a9905349614818937b06d8ff201630609f912f1082d1afb92d74f0c4571aa165f0b688e0188b980ae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 2033 Scorpion Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.348456368583 31.769547813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang