The Anchorage 25
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 25, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 670 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Anchorage 25 is 'n selfsorg-eenheid in 'n luukse ontwikkeling aan die buitewyke van Vaal Marina, 1,5 uur ry vanaf Johannesburg. Die landgoed is by die water geleë en het 'n eksklusiewe privaat oewer van 300 m. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinsvakansies en groot of klein vriendegroepe.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n ingeboude braai op die stoep.
Slaapplek
’n Bespreking by The Anchorage 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Ring-weg Wes 11, The Anchorage 25, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink The Anchorage 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 25, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom