The Anchorage 28
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 27, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R3 675 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Anchorage 28 is ’n selfsorg-eenheid in ’n luukse ontwikkeling aan die buitewyke van die Vaal Marina, 1,5 ure se ry vanaf Johannesburg. Hierdie landgoed is op die waterfront en beslaan 300 m se privaat waterfrontarea. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinne, vakansies en byeenkomste vir groot of klein groepe.
Hierdie huis bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk ’n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gerieflike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die groot stoep het ’n ingeboude braai en 'n etenstafel buite wat ideaal is vir onthaal.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ring-weg Wes 11, The Anchorage 27, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 27, Vaal Marina, 1945, Gauteng