The Anchorage 35
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg Wes 11, The Anchorage 35, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R3 670 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Anchorage 35 is 'n selfsorg-eenheid in 'n luukse area aan die buitewyke van Vaal Marina. Dit is 1 en 'n half uur se ry van Johannesburg af. Die landgoed is teen die waterfront en het 'n 300 m lange privaat deel van die waterfront. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinsvakansies en byeenkomste vir groot of klein groepies.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die stoep het 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ringweg Wes 11, The Anchorage 35, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg Wes 11, The Anchorage 35, Vaal Marina, 1945, Gauteng