LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Anchorage | LekkeSlaap
+46

The Anchorage

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Anchorage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hogard G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hogard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous stay. In our top 5 list of B&B's we have ever stayed at!

Rooms comfortable with top class fittings and decor. Outstanding full English Breakfast. Service was excellent. Hosts deserve to do well!

The Anchorage's terugvoer

Hi Hogard,
Thank you for your fabulous review. Glad we could make your top 5!! It was a pleasure to have you and look forward to seeing you again.

The Anchorage
Wesley V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley V
Besigheidsreis

Baie lekker

Dit was baie lekker gewees. Vriendelike mense, naby genoeg vir besigheid. Baie dankie sal beslis hulle aanbeveel.

The Anchorage's terugvoer

Baie dankie Gerrie, dit was lekker om vir your te ontmoed. Hopeluk sien ons you in die toekoms.

The Anchorage
Patrick D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick D
Besigheidsreis

Joss and Fran made me feel very welcome and treated me with excellence all the time

I was extremely impressed with the Anchorage

The Anchorage's terugvoer

Hi Patrick,
Thank you so much for the fantastic review. It is always nice to know our efforts are appreciated. We really enjoyed meeting you and hosting you at The Anchorage Krantzkloof. Please come back anytime.
Regards
Joss and Fran

The Anchorage
Gerrie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Besigheidsreis

Uitstekend

Uitstekend, Baie goed.

The Anchorage's terugvoer

Baie dankie, Gerrie. Ek is bly jy het dit geniet, kom kuier weer asseblilef.

The Anchorage
Carina C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C

Puik verblyf!

Baie netjiese verblyf en goeie waarde vir geld. Joss is 'n uitstekende gasheer en ons het die tyd by The Anchorage baie geniet. Ons is regtig baie beïndruk!

The Anchorage's terugvoer

Baie dankie Carina, vir die mooi woorde. Dit was 'n groot plesier om u en u gesin hier by ons te hê.

The Anchorage
Johan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, warm friendly host.

Thank you Josh, we enjoyed our stay tremendously. Location in the Kloof was brilliant, our room and bathroom was perfect. Highlight was our breakfast every morning. Thanks guys.

The Anchorage's terugvoer

Hi Johan, thank you for the fabulous review. We enjoyed having you immensely! Hope to see you again soon

The Anchorage
Nicky F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky F
Gesin met tieners

Dit was indrukwekkend en baie meer as wat ek verwag het.

Ek het 'n basiese kamer verwag, maar daar was baie meer en die mense het duidelik baie moeite en aandag aan detail bestee.

The Anchorage's terugvoer

Thank you so much Nicky for you fantastic review. We really enjoyed having you. We hope to see you soon.

The Anchorage
Latifa M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latifa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic hosts, absolutely breathtaking views and the hospitality was great.

I was a great experience. The hosts were very friendly and helpful and accommodating. The location is accessible and close to many amenities. The house has a lot of character and beautiful decor, it is definitely recommended. A home away from home!

The Anchorage's terugvoer

Thank you, we really enjoyed hosting you! Hope to see you soon!

The Anchorage
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArUbsSIUiZBNDUMFM1GzupjtE7qmeBytaYEBqcYY3XfuX2W3fhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 7 Bridle Road Kloof 3624 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.772053250859 30.832587131283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!