Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Annexe at No. 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg in 'n stil, afgeleë deel van die dorpie, Montagu.

The Annexe het 'n sonnige leefarea met 'n rusbank, leunstoele en 'n etenstafel. Daar is 'n oond, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en 'n ketel in die kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n privaat stoep.

Daar is ook ekstra soos tee, koffie, Netflix, gratis WiFi en oorgenoeg DVD's, tydskrifte, speletjies en legkaarte, draagbare braaigeriewe, 'n radio/CD-speler, CDs, plafonwaaiers, 'n verwarmer, elektriese kombersie en 'n klompie toerisme pamflette oor Montagu en die omliggende dorpe.

Gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens teen ekstra koste, gratis gebruik van 2 fietse om te gaan rondry en 2 braai's ('n Weber en 'n vuurput). Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby voetslaanroetes, 'n voël-bewarea, die toerismekantoor, museums, kunsgalerye, restaurante, geskenkwinkels, supermarkte, verskeie OTM's en die streek is bekend vir sy wynlandgoedere, olyfplase, gedroogte vrugte en neute, bergklimgeleenthede, bergfietsry, voetslaan en warmwaterbronne.

Slaapplek

’n Bespreking by The Annexe at No. 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Annexe at No. 5
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Ligging

  • Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Annexe at No. 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQ8MGYkoZLYatvT5XeKButrEonZhuck3gleTwYOg1fEbxNAqQW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Bougan Villas Barry Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.788591062542 20.115913480812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem