The Anza Lifestyle Lodge
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Clouds Send Plaas, Erfdeel 34, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Anza Lifestyle Lodge is 'n versteekte juweel in die hartjie van Makhado, Louis Trichardt. Dié lodge bied luukse verblyf en 'n blik op die plaaslike Tshivenda- en Xitsonga-kultuur. The Anza Lifestyle Lodge se chalets is die perfekte opsie vir natuurliefhebbers.
Daar is 'n verskeidenheid selfsorg-chalets, wat 5 eenslaapkamer-chalets, 5 tweeslaapkamer-chalets en 'n gesinsvilla insluit. Elke eenheid is privaat en bied rustige verblyf.
Gaste kan langs die paadjies in die natuur stap. Hierdie lodge het sjefs op die perseel wat tradisionele disse voorberei vir gaste wat die Tshivenda- en Xitsonga-kultuur wil ervaar.
Hierdie verblyf spog met fasiliteite om funksies vir tot 50 mense aan te bied. The Anza Lifestyle Lodge is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, maak van hernubare energie gebruik, verminder hul omgewingsvoetspoor en is dus ekovriendelik.
Dié verblyf bied ontspanning en die kans om ander kulture te verken. Dit is 'n wonderlike wegbreek vir gaste wat 'n outentieke leefstyl wil ervaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- N1, Clouds Send Plaas, Erfdeel 34, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Clouds Send Plaas, Erfdeel 34, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom