2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 133 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Arkitainer is 'n skeepsvraghouer wat in moderne en unieke verblyf omskep is. Dit is in die pragtige dorpie Rosendal geleë. Hierdie verblyf spog met 'n asemrowende berguitsig, groot dekarea en 'n goed toegeruste kombuis en leefarea. Dit is perfek vir 'n rustige wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en die sitarea het 'n rusbank.
Die skuifdeure lei na 'n groot houtdek met 'n sitkamerstel en onbelemmerde uitsigte op die berge in die verte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 188
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 133 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink The Arkitainer het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
133 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang