Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Artists Cottages at Le Quartier

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir The Artists Cottages at Le Quartier
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Besigheidsreis

Net wat ek nodig gehad het. Volpunte.

Netjiese en gerieflike oorslaap akkommodasie in die hartjie van Dullstroom. Het voldoen aan al my vereistes sover dit een nag oorbly in Dullstroom betref. Baie dankie aan Bronwen wat my so vriendelik op hoogte gehou het met alles om maklik toegang tot die eenheid te verkry. Sal sekerlik weer oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Jan, thank you so much for your kind words. We look forward to seeing you in our beautiful part of the country again.

The Artists Cottages at Le Quartier
Andries S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne. Blyplek was goed geleë en die diens baie goed.

Die ligging was perfek - lekker naby al die plekke wat ons wou besoek. Die blyplek was netjies en skoon en die tuin pragtig. Ons het vir drie nagte daar oornag - pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

We really look forward to seeing you again in our beautiful part of the country.

The Artists Cottages at Le Quartier
Judy B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Gesin met tieners

Kommunikasie ivm verblyf was uitstekend. Heerlike atmosfeer, sommer dadelik tuis.

Kommunikasie ivm verblyf was uitstekend. Heerlike atmosfeer, sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid was so gerieflik ingestel. Ons het die lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thanks for your kind words, Judy. We hope to see you again in our beautiful part of the country.
Regards, Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Annamarie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Very nice! Amazed by the lack of security features. Must be the safest town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Annamarie,
Thank you for your comments. Dullstroom is safe, although still in South Africa. We do have regular patrols throughout the night, our local SAPS, security companies and CPF, all contribute to the safety of the town, its residents and guests.
Regards, Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Ian D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Enkelreisiger

Wegbreek wat voel soos by die huis.

Lekker sentraal. Great toegerus met oond, mikrogolfoond en yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Ian, thank you for your review, we hope that we will see you in our beautiful part of the country again.
Regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Monica S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Rustig en veilig.

Wat 'n pragtige plek. Die dekor is uitsonderlik. Alhoewel dit in die dorp is, was daar geen steurings nie. Loopafstand van al die eetplekke. Sal definitief weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Uitstekend geleë.

Ons het lanklaas die voorreg gehad om oor te slaap binne maklike bereik van restaurante en winkels te voet. Bronwen was ongelooflik hulpvaardig met al die nodige inligting vir die 2 eenhede wat ons bespreek het, wat gerieflik groot en gemaklik was. Ons let wel op dat akkommodasie in SA gereeld net gewone tee komplimentêr saam met koffie gee, waar is ons trotse rooibos dan? Vir 'n pragtige plekkie soos Dullstroom wat ook baie oorsese toeriste lok, sal dit baie meer gepas wees om rooibostee as 'n opsie te hê. Groot asb. tog. Ons beveel die Artists cottages definitief aan vir die ongelooflike ligging in die hart van Dullstroom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Elsje, we now proudly supply Rooibos Tea, alongside the normal and boring coffee and tea!
Warm regards, Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Thelma B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Saam met vriende

Veilige en rustige omgewing. Akkommodasie is baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en die gasvrou het baie moeite gedoen om aan ons versoeke rakende toeganklikheid te voldoen. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Dit word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Thelma,
Thank you for your kind review, it's so nice to be getting guests from further away than Gauteng. I hope you enjoyed yourselves in the KNP as well.
Regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Jolene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Saam met vriende

Clean and close to everything!

What a lovely stay we had. The cottages are centrally located, well looked after, and clean! The shower was one of the best, with good size and great water pressure. Having solar makes load-shedding a distant memory. Would recommend it to anyone and I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Jolene, thanks so much for your lovely review. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again in our beautiful part of the country.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Tina C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C
Gesin met tieners

Heerlike, rustige naweek.

Dullstroom het soveel om te bied, alles stapafstand ver. Kaggel is natuurlik 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thanks so much, Tina. Next time, Monet is yours.
Warm regards, Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Mariska C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska C
Gesin met tieners

Netjiese akkommodasie.

Netjiese, basiese akkommodasie. Als wat jy nodig het. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Skoon, gerieflik, veilig en stapafstand van alles af.

Naby aan die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R

Dit was baie lekker en gesellig en warm.

Baie terugvoer gekry, was op datum gehou met als en die mense was baie vriendelik. Dit was vir ons baie spesiaal.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik, rustig en in vrede.

Die plekkie is vreeslik oulik gebou. Die Van Gogh Cottage sal ek weer kies as ek Dullstroom toe kom. Die plek is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

HI Pieter, thank you so much for your kind words, we look forward to hosting you again in our lovely part of the country.
Warm regards, Bronwen.

The Artists Cottages at Le Quartier
Stephen M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

There is some maintenance needed in the bedroom and shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently close to the shops. Fridge old with rusted grid. Kitchen tap was broken. Summer duvets in the beds in mid winter. We were very cold.

The accommodation needs updating. The cusions in lounge were old and flat. Carpets in lounge and bedroom were dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P

Pragtige plek.

Stapafstand vanaf als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Marike,
Many thanks for your review, we look forward to seeing you in our beautiful little village again.
Regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Annamarie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Enkelreisiger

Goeie kliëntediens en ligging maak hierdie 'n wenner.

As jy loopafstand van dorp wil wees, is The Artist Cottages aan te beveel en waarde vir geld. Die Van Gogh-eenheid waar ek gebly het, is ruim, pragtig en gerieflik (alhoewel nie probleem vir my is dit vir sommige belangrik om te weet dat die eenheid nie 'n stort het nie). Ander eenhede lyk van buite ook ruim binne. Sal beslis weer daar oorbly as ek Dullstroom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thanks so much for your kind words, it was a pleasure to host you and we look forward to seeing you again in our beautiful part of the country.

The Artists Cottages at Le Quartier
Elmarie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Baie mooi, ruim en gerieflike kothuise.

Diens is puik! Sal enigiemand aanbeveel om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thanks so much Elmarie, so glad you enjoyed your stay with us. We now have an inverter, with solar panels on their way, so our guests can keep their lights on during load shedding.

The Artists Cottages at Le Quartier
Sylvia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia D
Saam met vriende

Netjiese, gemaklike verblyf.

Baie dankie aan die heerlike en skoon verblyf. Dankie aan die eienares wat ons toegelaat het om bietjie later uit te boek, na 'n harde vorige dag op die fiets, was die ekstra tyd baie welkom om net weer aan die gang te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Sylvia, it was a pleasure. You had a seriously rough day on Saturday. Well done for getting through that race, and see you next time.

The Artists Cottages at Le Quartier
Frank M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank M

Oornag na gholf op Highland Gate.

Alles was perfek en in plek gewees - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thanks, Frank, the inverter and solar system were in the process of being installed, and are now up and running. No more sitting in the dark. Hope you enjoyed your golf on that magnificent course as well.

The Artists Cottages at Le Quartier
Jeannette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette S
Saam met vriende

Lovely, homely cottage with all amenities required for a comfortable stay.

Loved that the cottage is in town and so we didn't need to use the car at all, we walked everywhere, even to dinner and back. Bonus was a Seattle right across the road for early morning cappuccino. Not that there aren't plenty of coffee shops all along the main road, but not all of them were open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Jeanette, thank you for your kind words.
We are now on full solar, so you can also make your coffee next time you visit.

The Artists Cottages at Le Quartier
Helena S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena S

Plek was skoon en netjies.

Eenheid kan nie van binne sluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Helena, thank you for your feedback. I will get someone onto that lock tomorrow, as I always lock from the outside. I actually wasn't aware of that, appreciate your feedback. Regards. Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Elizabeth M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi plekkie.

Mooiste tuin, dis so mooi rustig en sentraal tot van die mooiste winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you for your kind words, we are so pleased you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you back to our beautiful part of the country again,
Warm regards, Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Linda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Enkelreisiger

Lekker ontspan!

Sommer net 'n plesier om hier te bly. Alles skoon en netjies en Bronwen was deurentyd beskikbaar met vriendelike hulp! Sal dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Chantelle,
Dankie dat julle met ons gebly het, hoop dat ons julle sal weer in die omgewing sien.
Groete,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Karen R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Heerlik, gemaklik, netjies, skoon, perfek geleë.

Ons as familie het in die Van Gough Huis oorgebly. Dit was pratgig, skoon en vars, netjies, gerieflik en veilig. The Artists Cottages is omtrent in die middel van die dorp geleë en is binne stapafstand van alles. Dit is goed toegerus, nie te lawaaierig nie en die pragtige tuintjie skep 'n rustige atmosfeer. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie aan Bronwen vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid en ook die span skoonmakers wat sorg dat alles so mooi skoon en vars ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Karen,
I'm so pleased that you and your cats had a good stay and really look forward to seeing you all again.
Warm regard
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Erika B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Neat and clean. Spacious and central. Bronwyn is helpful and so considerate and friendly. Will definitely stay here again. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you Erijka, for your kind words. Major congratulations on your amazing results in the race, I love it when my guests do well.

The Artists Cottages at Le Quartier
Angelene D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelene D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Netjiese woonplek met die vriendelikste diens. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Angelene,
Thank you so much for your kind words and review, I'm so pleased you enjoyed yourselves and hope to see you again in our beautiful part of South Africa.
Warm regards, Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Gerda N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en uitstekende diens!

Kommunikasie uitstekend en het ons selfs op hoogte gehou van Dullstroom se beurtkragskedule. Ons hoop om volgende jaar sommer weer daar oor te bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Gerda,
Thank you for choosing us again as your stopover destination in Dullstroom, I hope you had a fantastic holiday.
We look forward to seeing you next year,
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Justin M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience!

Management was very helpful, and kept us up to date with local load shedding schedules. Very comfy, with a great fireplace and heater for the bedroom. Decently kitted kitchen for a few days. Very nice garden to relax in when the weather permits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Justin,
It was great to have you back and I hope you were both able to rest and recover a bit after Jackie's recent illness.
Hope to see you again in our beautiful part of South Africa.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Carl F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice kothuis. Baie lekker ligging.

Ongelukkig het die een restaurant in die straat elke middag tot so teen nege uur in die aand 'n optrede. Die geraas is net te veel en te lank. Dit hoef nie so hard te wees om hulself te geniet nie. Bronwen gaan uit haar pad om alles reg te doen. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Carl, thank you for your review.
I agree on the noise, I also find it a bit unnecessarily loud. I live at the other end of town and can still hear it. Unfortunately, they are catering to long weekend guests, it's usually much quieter on normal weekends.
Thank you for enjoying our cottages, and for the feedback that you sent me privately, that I am actioning.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Luitje S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luitje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker.

Het dit werklik baie geniet. Ons was stapafstand van alles af. Kan miskien dalk net daaraan dink om warmer linne op die bed te sit vir wintertye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Luitje,
Thank you so much for your kind words, and I'm online shopping as we speak for some extra warm blankets for the cottages.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Willem Jacobus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Jacobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek waar ons geslaap het is van die lekkerste nog en veral met die koue weer in Dullstroom moet ek byvoeg was die verbly lekker en het ons soos koninklikes geslaap!

Volgens my maak The Artists Cottages at Le Quartier dit vir my die moeite werd omdat ons stapafstand van al die belangrikste plekke in Dullstroom is. Ek voel dat die plek bo die verwagde standaard was wat ek geskep het en ook die gemakliste slaapplek vir my was wat beskikbaar was tydens die naweek. Ek sal beslis die plek aanbeveel en ook seker maak dat my vriende en familie hoor van die bestemming indien hul slaapplek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Willem,
Thank you so much for your kind words, guests like you make everything worthwhile.
Just so you know, I am working with people to get the ParkRun up and running back in Dullstroom as soon as possible. So hold thumbs that next time you visit, you can do your ParkRun here.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Whm T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whm T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, pragtige, netjiese en atmosfeerryke blyplek.

Baie goeie inligting vooraf deur Bronwen oor plekaanduiding en toegang tot Cottage. Alles was gereed en so mooi en netjies. Ongelukkig is ons nie ingelig dat die eenheid nie gediens word (bed opmaak en skottelgoedwas) tydens verblyf nie. Baie sentraal geleë en loopafstand van die meeste plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Billy,
Thank you for your kind words, I'm so pleased you enjoyed your stay.
I'm sorry about the cleaning service, or lack thereof, I am changing the information now to advise that it is not included, to prevent disappointment for future guests.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Lorraine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met vriende

Skoon en gerieflik geleë.

Binne loopafstand van alles - baie gerieflik ingerig and skoon. Dit was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Lorraine,
I am so pleased your enjoyed our little cottages and had a good stay in our beautiful part of South Africa.
We hope to see you again.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Emile V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V
Gesin met klein kinders

Vreedsaam en Rustig.

Ons het aanvanklik net een nag bespreek omdat ons gereis het van iewers anders af en graag 'n nag in Dullstroom wou spandeer, maar na ons gearriveer het, het ons dadelik nog 'n nag bespreek want die huisie was net so wonderlik gewees. Die verblyf is so sentraal geleë soos wat kan kom en daar is 'n voetgangerhekkie waar jy ook kan in en uit, so jy kan gerus jou voertuig parkeer en stap na meeste van die winkels en restaurante toe. Die huisie was ongelooflik skoon en netjies en het 'n gevoel van vrede binne. Die oopplan-kombuis en -sitkamer skep 'n lekker atmosfeer en daar was twee slaapkamers gewees. Een met 'n dubbelbed, en een met twee enkelbeddens. Ek sien wel 'n paar resensies wat kla oor geraas van voertuie omdat dit so naby die hoofstraat is, maar tensy jy maklik gepla word deur geluide behoort dit jou glad nie te pla nie. Dit was werklik nie knaend gewees nie. Inteendeel, sodra ons by die huisie gekom het, het dit gevoel of ons vêr van die dorp was. Die pragtige tuintjie en stoep met sitplekke en braai het ook gesorg dat ons baie tuis voel. Bronwyn was baie gaaf en vinnig om enige vrae te beantwoord en inligting te stuur oor WhatsApp. Dis die derde keer wat ons oornag in Dullstroom en ons sal defnitief hierna toe terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Emile,
Thank you so much for your kind review, I'm so glad you enjoyed yourselves!
We really look forward to welcoming you back to our beautiful part of the country again, and hopefully, to the Artists Cottages.
Take care, and warmest regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Brian W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and enjoyable.

Quaint cottages with all the essentials. Neat and clean. Centrally situated and safe. Easily accessible. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra O
Enkelreisiger

Extremely comfortable.

A very well-appointed and decorated cottage, you want for nothing. And the absolute added bonus is the beautiful gardens which luckily for me, both times I stayed, the roses were in full bloom. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Debra,
Thanks so much for your kind words, I hope your long trip home to the beautiful Western Cape was less fraught than the up trip.
Would love to see you again if you are ever in our beautiful part of our country.
Warmest regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Estelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met vriende

Slegs nou oornagverblyf, maar sal langer kan bly.

Monet kothuis. Mooi binneversiering, goed toegerus, skoon en netjies, beddens gemaklik, tuin pragtig. Aanwysings per WhatsApp van Bronwen om plek te kry, was baie goed. Bietjie met hekslot in die donker gesukkel, lig by die hekke sal baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Estelle,
Thank you so much for your kind words.
I found that someone had moved the light onto the gate so it shone the wrong way and have corrected that now, my apologies for that inconvenience.
We hope to see you in our beautiful part of the world again,
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Freddie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Algemeen was die verblyf heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Dankie Freddie, dat julle met ons gebly het.
Groete,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Michael L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met vriende

Netjies, waarde vir geld.

Net een nag oorgebly, was goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Naby die hoofroete deur Dullstroom, maar dit het ons nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you for your review. We are very happy that we are able to accommodate guests who are traveling through. We hope that you are able to visit our beautiful little town a little longer next time.

The Artists Cottages at Le Quartier
Naomi D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie dankie vir 'n lekker plek om te oornag. Alles was baie netjies en die kaggel is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf in 'n prentjiemooi dorp.

Netjiese, skoon en lieflike akkommodasie. Sal beslis aanbeveel en oorbly wanneer ons Dullstroom weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Gerda,
Many thanks for your kind review, we look forward to welcoming you to our beautiful part of the country again,
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Justin M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, relaxing, super comfortable and just a nice place to be.

The cottage was styled very well, the rooms were very well decorated. The fireplace was a must, the nights got quite cold. The garden was lovely. The only things I could find fault with was that the geyser didn't seem to hold a lot of hot water, even for two people, the carport seemed a little small, and the fire extinguisher wasn't in the easiest to reach spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Justin, thanks so much for your review. We always welcome suggestions so that we can constantly improve.
We have turned the geysers up so, it's a necessity in Dullstroom but unfortunately a plumber turned them down without telling us. It has made a difference and I thank you for pointing that out.
We have also moved the fire extinguishers to a more visible and easily accessible position.
Hope to see you again soon,
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Harm S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, ontspanne verblyf reg in die dorp, loopafstand van alles af.

Dit sal goed wees om bietjie meer hout te kry vir die kaggel, want dis vinnig opgebrand. Die waterdruk in die stort is baie swak. Verder was alles heeltemal na ons sin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

HI Harm,
Many thanks for your review.
I am trying to arrange that we can supply more wood, especially during winter.
Apologies for the water pressure, I am not sure if that was caused by bad town pressure or ice in the pipes, but am looking into it in all the cottages to see what we can do about it,
Hope to see you again in our beautiful part of the world,
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Marlize H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H
Saam met vriende

Baie Lekker!

Ons het vreeslik lekker gebly. Baie goed toegerus en mooi netjies. Dis baie sentraal geleë en het dit geniet om maklik van daar af na al die winkeltjies te loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you for staying with us and I'm so glad you enjoyed your weekend.
I hope we will see you soon in our beautiful part of the country.

The Artists Cottages at Le Quartier
Jeanette C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette C
Saam met vriende

Diens was uitstekend. Ons het heerlik gekuier. Ligging is fantasties, jy kan oral stap.

Ek het my kussing in die cottage vergeet, hulle het dit vir my veilig bewaar en ek kon dit terug kry. Dit het vir my baie beteken. Bronwynne lewer vriendelike en hulpvaardige diens. Sy het tot vir my 'n boodskap gestuur en die ligging aangedui. Ons het welkom en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Jeanette,
Thank you so much for staying with us and for coming back, we love seeing our guests return, it means we are doing something right.
Look forward to seeing you again in our beautiful part of the world.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Chris B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly.

Eenheid waar ons gebly het was baie netjies gewees. Lekker kaggel in die vertrek, baie netjiese kombuis en alles in die eenheid werk. Loopafstand van alle winkels in die dorp. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Chris,
Thank you for your kind words. We look forward to seeing you again in our beautiful part of the country.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Jason B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

A beautiful stay in the heart of Dullstroom

Lovely location, very central, great value for money and spacious and well-equipped cottage with everything one needs for a mini-vacation away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Jason,
Thanks so much for your kind words, I hope to see you again in our Cottages in our beautiful part of the country,
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Rouve M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, will be back again!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Rouve,
Thank you so much, we look forward to seeing you in our beautiful part of the country again.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Daryl C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl C
Saam met vriende

Beautiful cottage, clean, safe, comfortable and perfect proximity to all shops and restaurants.

My friend and I loved the cosy, sunny cottage - we will be back with friends. We took a look at the other cottages and we will definitely book the Van Gogh next time. I'd love to stay longer to enjoy the peace and tranquility of the cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Daryl
Thank you so much for your kind words, I'm so pleased you were comfortable and enjoyed your stay.
I look forward to seeing you again in our beautiful part of the world and our little cottages
Warm regards
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Sanet E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Baie baie lekker gekuier en verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Sanet,
Thank you for your kind words, I'm so glad you enjoyed your stay.
I look forward to welcoming you to our beautiful part of the world again.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Annemarie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, veilig en goed geleë.

Ons het in Van Gogh Cottage gebly. Definitief die moeite werd om by The Artists Cottages at Le Quartier te bly as mens vir 'n paar dae uit die stad wil kom. Dis goed geleë, skoon en het alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Ons sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Annemarie
Thank you for your kind words and for choosing Artists Cottages.
I look forward to seeing you in our beautiful part of the world again.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Pierre G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G
Gesin met tieners

Baie gerieflik, ligging is perfek, sal definitief weer kom oorbly.

Ek was al baie in Dullstroom, en die was sekerlik die lekkerste verblyf nog. Ligging is perfek met Seattle Coffee Co net oorkant die pad, alles is loopafstand weg, veilige parkering is beskikbaar, die kamers is ruim en gerieflik. Sal definitief weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Pierre,
Thank you so much for your kind words, we really appreciate them.
I hope to see you again in our wonderful little town and hopefully, in our cottages.
Warm regards, Bronwen.

The Artists Cottages at Le Quartier
Horst F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horst F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most relaxing, very conveniently situated for walking everywhere in Dullstroom.

We will come again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you for your kind review, I look forward to seeing you again soon in our beautiful part of the world.

The Artists Cottages at Le Quartier
Hermien S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en knus.

Die ander gaste het egter tot laat gekuier en die gelag en gesels was nogal steurend vir ons vroeë slapers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Hermien
Thank you for your great rating and kind words, I do apologise that other people aren't always considerate.
I look forward to welcoming you to our beautiful village again.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Ethan J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ethan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Sentraal geleë, kan parkeer en te voet verder verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vani N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

We enjoyed our stay. Just a walk away from the main street. Beautiful gardens just to sit and enjoy the weather. WiIl definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you for your kind review Vani, it was lovely to meet you as well.
I look forward to seeing you again.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Marnus S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al die reëlings het seepglad verloop al is dit nodig om die sleutel elders in ontvangs te neem.

Lieflike akkomodasie. Die binnenshuise versierings is voortreflik. Die eenhede is ruim en daar is veilige onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Marnus,
Thank you so much for your kind review, I hope your race went well on Saturday.
We look forward to seeing you again in our beautiful Village

The Artists Cottages at Le Quartier
Maureen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V
Enkelreisiger

Netjies, rustig, veilig, gerieflik.

Het net oornag. Baie gerieflik. Pragtige roostuin tussen wooneenhede. Heerlik privaat, en 'n gerieflike stoeparea vir braai en ontspanning. Baie dankie. Dit was heerlik en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you, Maureen, for your kind review, I hope we will see you again.
Warm regards.
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Anri H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H
Saam met vriende

Gerieflik, netjies met goeie ligging.

Baie gerieflik in die hartjie van die dorpie geleë. Binne loopafstand van meeste plekke, netjies skoon en gerieflik. Die hout en die kaggel was 'n bonus en Bronwen was baie behulpsaam. Daar is egter musiek wat tot baie laat gehoor kan word vanaf die dorp. Ons sal weer hier bespreek in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

HI Anri
Many thanks for your kind review.
I hope we get to see you in our beautiful village again soon.
Warm regards
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Victor K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil gewees. Bronwyn baie hulpvaardig en het ook telefoon onmiddellik beantwoord.

Dinsdag moontlik dag om te vermy, dis hulle stilste dag en baie plekke gesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you for your kind review Victor,
I hope we will see you again.
Warm regards. Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Elizabeth S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth S
Saam met vriende

Heerlik en russtellend

Al negatief is die ander gaste dink net aan hulle self. Kuier tot laat en dink nie aan die ander gaste wat reeds rus nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Dear Gideon, thank you for your kind words, I hope you will visit our lovely little Village again
I know exactly which guest disturbed you, and he has done this in the past. I have now blocked him from booking our Cottages, due to his inconsiderate behavior to other guests.
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Magda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Gesin met tieners

Gerieflike akkomodasie wat sentraal geleë is.

Die verblyf was netjies en goed ingerig. Dis sentraal geleë en 'n mens kan per voet die dorpie verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Dear Magda, thank you for your kind words, I hope you will visit our lovely little Village again
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Sanli J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en naby aan alles.

Ons het in die Van Gogh Cottage gebly, wat gemaklik 4 mense kan huisves. Dit is goed ingerig en netjies met 'n lekker bad en kaggel. Kommunikasie deur die eienaar of bestuurder was baie goed. Die ligging is wonderlik want jy kan so baie plekke in die hoofstraat te voet bereik, maar omdat dit net van die hoofstraat af sit en daar deur die nag heelwat voertuie verbyry, moet jy net nie doodse stilte verwag wanneer jy slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Dear Sanli, thank you for your kind words. I hope you will visit our lovely little Village again
The trucks on the main road are an ongoing problem, as they have no regard for traffic rules or courtesy for people who live close to the main road
Warm regards,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Antoinette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie

Aangenaam verras gewees deur die oulike plekkie, baie mooi, netjies en baie sentraal. Ek sal beslis weer daar gaan bly, Bronwen het my heeltyd op hoogte van alles gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Hi Antoinette,
Thank you for your lovely review, I really look forward to seeing you in our beautiful Village again
Many thanks
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Elize B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Besigheidsreis

Kompak met alles wat jy nodig het.

Dit was maklik om in en uit te klok. Alles wat jy nodig het is in die blyplekkie. Ons het heerlik om die kaggelvuur gekuier. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Dankie Elize, ons sien uit om julle weer te welkom in ons mooi dorpie en ons Cottages,
Groete,
Bronwen

The Artists Cottages at Le Quartier
Mariana G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation and a superb host.

The Artist Cottages are very centrally located in Dullstroom and within walking distance of all shops and restaurants. We stayed in Van Gogh which is a lovely little cottage with a nice private outdoor braai area. Bronwyn is a fantastic host and went out of her way to accommodate us and make our stay extra pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you so much Mariana, I look forward to actually meeting you next time!

The Artists Cottages at Le Quartier
Marina G - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina G
Saam met vriende

Fantasties.

Perfekte ligging, waarde vir geld. Warmwatersakke was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artists Cottages at Le Quartier se terugvoer

Thank you Mariana, I am so glad you enjoyed your stay.
We look forward to seeing you again as Dullstroom opens up again for travel.

The Artists Cottages at Le Quartier
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 83, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc95d829bcfcda65dec4492b5fb299105e32096b33154d79c6b8317ac57d417a4bcb6f5b56d6e34fb5d2bea645c3ca29c103e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 83 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.418237261848 30.106271500664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem