Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Artist's Escape

Selfsorg
The Artist's Escape
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuis is 'n vrystaande eenheid, en is heeltemal van hout gebou, met pragtige handrelings wat gemaak is uit 150 jaar oue-nieshoutpale wat eens gebruik was as heinings vir beestekampe. Die huis is uit herwonne en antieke boumateriaal gemaak, met verskeie pragtige kenmerke en mooi afwerkings soos ou vensters en deure. Die huisie het slaapplek vir 3 gaste en het 'n en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, ens. Die huisie het baie boeke en tydskrifte, asook 'n braai-area bute.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wanderlust Retro-karavaan
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wanderlust is 'n lieflik gerestoureerde, ou karavaan wat omskep is in 'n klein, luukse woonstel op wiele. Die karavaan is 6 m lank en baie ruim. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n yskas, stoof en klein sitarea. 'n Dek is om die karavaan gebou sodat gaste lekker met 'n skemerkelkie kan ontspan en die uitsig oor die vallei kan bewonder. Die Wanderlust is opgeknap om die 1950's te weerspieël met 'n paar moderne Afrika bykomstighede, soos kussings en sitplek-oortreksels van materiaal van Wes-Afrika. Die karavaan bied romantiese, effens anders, maar tog gemaklike verblyf vir diegene wat iets anders wil beleef. Dit verteenwoordig die 1050's en 1960's.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Pilot's Room
Vanaf
Vanaf R1 375
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het slaapplek vir 2 mense in 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer wat ingerig is met 'n stort-oor-bad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hunter's Cottage
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hunter's Cottage is 'n gerieflike, keurige kothuis vol karakter en bekoring. Dis lekker naby plaaslike restaurante en winkels geleë. Dié kothuis is volledig ingerig en beskik oor 'n oopplan-uitleg, 'n groot onthaalarea met braaigeriewe buite onder die oeroue bome, en veilige parkeerplek agter 'n hek. Dis die ideale plek vir vriende of familie wat die rus en vrede van die natuur wil kom geneit. Hunters Cottage is amper so groot dat dit soos 'n kleinhoewe lyk en daar is 'n groot bostuin. Dis in die gesogte woonbuurt, Bonnie geleë. Die woonstel het 'n privaat, aparte ingang en dis baie privaat. Daar is 'n groot dek met braaigeriewe en 'n onderdak-stoep met die oorspronklik plaasstoof en 'n dubbelwasbak. Veillige parkeerplek is agter 'n hek of voor die motorhuis beskikbaar. Daar is 'n landlyn en internet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tainton-laan 22, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNjgyNGMzLTIwNDMtNDg4My1hOTM0LTc4ZGFlZTU5NzZjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 5 5 1 4 22 Tainton Avenue Bonnie Doon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.981684299913 27.925614260119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem