The Attic @ Waters Edge
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 158 Amsterdamhoek Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Attic @ Waters Edge is 'n selfsorgwoonstel in Blouwaterbaai aan die oewer van die Swartkops-riviermonding. Dit is op die boonste verdieping van die hoofhuis geleë en het sy eie privaat ingang en 'n toesluitmotorhuis.
The Attic is 'n knus drieslaapkamereenheid met slaapplek vir tot 6 gaste. Al die slaapkamers het gemaklike beddens met gehalte-linne.
Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die ontbythoekie het 2 kroegstoele. Daar is 'n TV met DStv in elk van die slaapkamers en in die sitkamer. Die leefarea het lugversorging. Braaigeriewe is beskikbaar in die rustige, beskutte area buite.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 55
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 158 Amsterdamhoek Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink The Attic @ Waters Edge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
158 Amsterdamhoek Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang