LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Barn on 62 | LekkeSlaap
+34

The Barn on 62

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 60, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barn on 62 is in Montagu, 'n dorpie in die Breederiviervallei geleë en is die ideale plek vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf in Montagu.

Die verblyf beskik oor 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer is smaakvol versier en het 'n privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

The Stables en The Studio het elkeen 'n privaat swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel.

Daar is 'n restaurant en koffiewinkel op die perseel waar gaste 'n oggendkoffie of ontbyt kan geniet voor hulle die omgewing begin verken.

The Barn on 62 is sowat 3,4 km vanaf Montagu Springs, 3,9 km vanaf Avalon Springs en 35,4 km vanaf MontEco Natuurreservaat. Gaste kan ook Hick's Art Gallery, Montagu Museum en Joubert House Museum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir The Barn on 62
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langstraat 60, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barn on 62 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 60, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVj0ZClKjw2wC0h6OXiiSQlgGD2AhBY2R8aPGcDIfCjBYOPcpYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 60 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.7880201 20.128614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!