The Barn on 62
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas, sowel as 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n lessenaar en 'n klein kaggel. Die eenheid het 'n privaat swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boonste deel is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, en 'n uitsig op die berge. Onder is daar 'n pragtige swembad, 'n leefarea en kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n uitsig op die berge en oor die plaas.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige solderkamer is ideaal vir 'n rustige naweek. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is ideaal vir 2 vriende wat saam reis en word omring deur pragtige uitsigte op die berg en oor die landerye.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 60, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18