The Bay A602
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Bay A602 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Table View. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien hierdie woonstel met ononderbroke see-uitsigte spog.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Vir diegene wat bietjie werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl gaste die uitsig bewonder. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 77 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bay A602 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang