The Beach House
Selfsorg
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dan Pienaar-laan 20, Florida-Noord, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
The Beach House is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Roodepoort bied. Dit is sentraal geleë en dus ideaal vir gaste wat reis en gerieflike oornagverblyf benodig.
Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond. Verder het die kothuis 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitarea.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 1
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Dan Pienaar-laan 20, Florida-Noord, Roodepoort, 1709, Gauteng
Sien meer verblyf in Florida Noord Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dan Pienaar-laan 20, Florida-Noord, Roodepoort, 1709, Gauteng