Selfsorg in Ramsgate Beach

The Beachfront Unit 11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shelley R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lovely holiday. A comfortable stay, run by a welcoming host. Definitely returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Sal definitief weer kom. Mal oor die feit dat ons kon afstap na die strand. Ons was 'n gesin met 5 volwassenes. Ons het heerlik gebly. Die gasheer was vriendelik en ons kon maklik met hom kontak. Die eenheid is pragtig, goed versorg, veilig, privaat en gee goeie toegang tot die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 11
Adri Dankie vir vriendelike woorde. Bly julle het die verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. The Beachfront

Angela R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Affordable, wonderful location, a home away from home. Great apartment at a reasonable price, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Thenus is a great host and made us feel so welcome. The unit is right on the beach with a great view. The unit was clean and modern. The kids loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Sal definitief weer hier kom bly. Het baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer, en alles was goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Oom is baie behulpsaam en het ons vriendelik geakkommodeer met ons versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius T
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie goeie mense. En great kompleks. Baie lekker sal eenige dag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolute gem of a place, we had the best time. Beautiful view and friendly hosts, well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babsie G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Aangename vakansie. Hierdie eenheid is nie ultra-modern nie, maar baie ruim en goed toegerus. Die bestuurder is vriendelik en behulpsaam. WiFi was beskikbaar maar ons het van eie data gebruik gemaak wat vinniger was. Daar was slegs 'n oop parkering beskikbaar maar die perseel is baie veilig. Netjiese braaiplekke is in die tuin beskikbaar. Die eenheid is baie naby aan Ramsgate-strand en daar is 'n veilige staproete langs die see tot by die swemstrand. Ons was beïndruk met die netheid op die strand en in die omgewing. Ons sal nie omgee om weer van die eenheid gebruik te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 228

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

500 Ashemead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA994fb044d8a31ff43d5abd45c897ea79603dbce607599e5a65121abeeab4666a6bde64894778b8cd5e3891065cd603ba5796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 500 Ashemead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang