The Beachfront Unit 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beachfront Unit 2 is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 woonstelle. Die sekuriteitskompleks is op die strand geleë met ongelooflike uitsigte.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die kombuis is ten volle toegerus en die DStv in die woonkamer het 50 kanale. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamerstel. Ons voorsien nie handdoeke nie.

Die sekuriteitskameras bied 24 uur-sekuriteit en daar is 'n toesluitmotorhuis en 'n ekstra parkeerruimte. Gratis WiFi is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat ni.

Die kompleks het 'n tuin met oorgenoeg braaiplekke en 'n swembad.

The Beachfront Unit 2 is naby die Blouvlagstrand, winkelsentrums, restaurante, banke en 'n poskantoor. Dit is alles binne 'n 3 km-radius.

Slaapplek

'n Bespreking by The Beachfront Unit 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beachfront Unit 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false