4 gaste
0 slaapkamers
3 beds
0 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Strandfront Eenheid 2 is 'n baie gemaklike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is op die strandfront geleë met ongelooflike uitsigte.
Die eenheid het 'n sonkamer met asemrowende see-uitsigte. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Handdoeke word nie voorsien nie. Die kombuis is volledig toegerus.
Die TV in die sitkamer is gekoppel aan 'n skottel met beperkte kanale. Daar is ook 'n eetarea met 'n groot tafel en stoele.
Daar is 24-uur kamerabewaking en skaduryke parkering.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die kompleks bied 'n tuin met oorgenoeg braaigeriewe sowel as 'n gemeenskaplike swembad.
Die verblyf spog ook met sy eie boorgat en sonkrag-aangedrewe elektrisiteit.
Die eiendom is naby 'n Blouvlag-hoofstrand sowel as verskeie winkelsentrums, restaurante, banke en 'n poskantoor geleë - alles binne 'n radius van slegs 3 km.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 224
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beachfront Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang