6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Lot 500 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Beachfront Unit 6 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat in 'n sekuriteitskompleks teen die see in Ramsgate geleë is.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n oond en 'n stoof. Die woonstel beskik ook oor sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Daar is 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en 'n privaat tuin met braaigeriewe.
Die eenheid maak van boorgatwater en sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.
Die sekuriteitskompleks bied 'n tuin, 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang na die strand. Ramsgate se Blouvlag-hoofstrand is sowat 2 km ver. Daar is restaurante en winkelsentrums minder as 3 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 221
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lot 500 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beachfront Unit 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 500 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang