+20
Selfsorg in Shaka's Rock

The Beacon 16

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ferdinand S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Baie aangename en moderne eenheid wat alles het wat jy nodig het, behalwe WiFi. Dis 'n baie moderne eenheid en is ten volle toegerus. Die lugversorging en ligging was my grootste aantrekkingspunt en dit was net soos ek verwag het. Enigste nadeel was die eenheid het geen WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
The Beacon 16
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die moderne eenheid, die lugversorging en die uitstekende ligging geniet het, en dat dit aan u verwagtinge voldoen het. Ons jammer vir die ongerief rakende die WiFi — dit is onder ons aandag gebring en ons sal dit beslis opvolg om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan verwelkom. Groete, [Original name removed]

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 405

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 029
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 029
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 029
per nag (plek vir 6)
Bespreek

92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA843ac7b43aa4b94212ee32d127e7a8496ef17d4e449f869412724b93f602f5fa05ead1a0cdc69fea8ca1efed1b123bd13849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 029 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 92 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.520470399202 31.226062774658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang