LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Croydon

The Beehive Cottage



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 42 Plover Street, Kelvin Estate, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Beehive Cottage is 'n knus losstaande selfsorg-eenheid in Kelvin Estate, Kempton Park. Dit is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang vir gerieflike en onafhanklike verblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en bied maklike toegang tot plaaslike geriewe en vervoerskakels.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl 'n TV en gratis WiFi vermaak verskaf.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel en sal gerieflik naby Emperors Palace geleë wees, wat 'n casino, restaurante, 'n teater en 'n spa bied. Festival Mall is ook naby vir inkopies, eetplekke en vermaak, insluitend 'n ysbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Beddegoed voorsien
Klerekas

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vusubheki S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Buzzing peace. The hosts were very friendly and helpful. It felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
The Beehive Cottage
Thanks Ronel, It was our pleasure to have you as our guests.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

Gaste dink The Beehive Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

42 Plover Street, Kelvin Estate, Kempton Park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa59849731bcbaf0474e2b81e3011802812b0ce9a36d8c2085e609cad655b36839bad206948ac2dc1143473a0acf38998f491?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 42 Plover Street Kelvin Estate 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12051 28.19863