Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Wieg van die Mensdom

The Berry Bee Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kenneth L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Netjies, skoon, stil. Ons het baie lekker gebly, die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Beslis waarde vir geld. Die Berry Bee is netjies en skoon en het alles wat nodig is. Ons het net een aand oorgebly vir 'n troue, maar sal graag in die toekoms 'n naweek weg wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Ons verblyf was heerlik, ons sal volgende keer in die somer teruggaan. Ons het dit baie geniet by Berry Bee. Die huis is baie goed ingerig om verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie aan die gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Netjiese bekostigbare verblyf by Berry Bee. Hierdie was ons vriendinne se tweede kuier by Berry Bee en ons sal definitief ons volgende kuier weer so doen. Mooi, netjiese, veilige en smaakvolle verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen. Dawid, die gasheer, is vriendelik, uiters tegemoetkomend en dit is maklik om met hom kontak te maak. Ons raai Berry Bee aan vir 'n heerlike wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker rustig en puik! Dis regtig puik akkommodasie. Die gasheer was baie vriendelik, en alles was skoon en baie netjies. Ons het ook die baie vriendelike honde op die plaas geniet. Presies soos op die foto's. Ons sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Great for nature lovers and those who want a peaceful escape. Such a beautiful location. We found it quite easily with the detailed instructions from the host. Upon arrival, Ivan welcomed us and provided an informative breakdown of the farm and its amenities. The house is clean and neat, the heated blankets and room heater helped with a good night's sleep. We enjoyed a hike around the dam and some fishing; there were wild bucks grazing a few metres away from us, which was a lovely experience. Would definitely go back, thanks to the hosts! The only downside we experienced was a cold shower in the morning - there didn't seem to be any hot water, which was uncomfortable since it was already a very cold weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawid
The Berry Bee Accommodation
Hi Juliana, I am so sorry to hear about the cold shower. We will investigate immediately. Kind regards

Sean V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2026

Vergeet van die besige lewe as jy hier bly. Pragtige plek. Beveel dit aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Familie tyd - geen TV, geen WiFi. Verblyf was perfek, Berry Bee het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette-Ann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties! Ons het heerlik gebly, en baie lekker, rustig en warm geslaap. Gasheer was so vriendelik en behulpsaam en het alles saam met ons deurgegaan. Die huis was silwer skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

33A Remhoogte Road, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3f4c26b1f7dc3b8eadaa72e857faac8b792f2ae1b97e54d3eb8ab1ce4b06fe0028e88db7188a30e7fb023836fc5344cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 33A Remhoogte Road Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.808124220169 27.71617017791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang