LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Wieg van die Mensdom

The Berry Bee Accommodation

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33A Remhoogte Road, Skeerpoort, 0232, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

The Berry Bee Accommodation is op 'n plaas in die Skeerpoortvallei, tussen die Magalies- en Witwatersrandbergreekse geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord op die platteland.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Daar is
gemaklike sitplek in die leefarea en die huis lei na 'n onderdakstoep.

Gaste kan skilderagtige staproetes aandurf, wild- en voëlkyk en die aasvoëls dophou. Daar is ook roets vir bergfietsry en draf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cameron D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay with everything you need. My family and I loved our stay at The Berry Bee. Dawid is a great host - very welcoming, friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Annatjie L
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon, stil. Ons het baie lekker gebly, die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Beslis waarde vir geld. Die Berry Bee is netjies en skoon e...
Sien meer
Sep 2026
Mariette D
Saam met vriende
5.0
Ons verblyf was heerlik, ons sal volgende keer in die somer teruggaan. Ons het dit baie geniet by Berry Bee. Die huis is baie goed ingerig om verblyf ...
Sien meer
Jul 2026
Hannelie C
Saam met vriende
5.0
Netjiese bekostigbare verblyf by Berry Bee. Hierdie was ons vriendinne se tweede kuier by Berry Bee en ons sal definitief ons volgende kuier weer so d...
Sien meer
Jun 2026
Eunice L
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustig en puik! Dis regtig puik akkommodasie. Die gasheer was baie vriendelik, en alles was skoon en baie netjies. Ons het ook die baie vriende...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 33A Remhoogte Road, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink The Berry Bee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

33A Remhoogte Road, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3f4c26b1f7dc3b8eadaa72e857faac8b792f2ae1b97e54d3eb8ab1ce4b06fe0028e88db7188a30e7fb023836fc5344cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 33A Remhoogte Road Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.808124220169 27.71617017791