+25

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Alricia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het ons naweek verskriklik baie geniet. Dit is 'n pragtige plek. Pragtige plek, het dit geniet. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kholofelo L
Kort verblyf
4.8
Des 2025

The house was stunning with breathtaking views of the golf course. Everything was perfect, and it was easy to check in, and communication was clear.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameldie D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Pragtige, gerieflike huis in die mooiste omgewing, ons het lekker gekuier. 'n Pragtige en baie gerieflike huis met 'n baie mooi uitsig, ons het baie lekker gebly. Daar was baie aktiwiteite om te doen in die omgewing en jy kan ook sommer net op die stoep sit en die stilte en rustigheid inneem. Ons gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik en het dadelik gehelp as ons navrae gehad het. Ons hondjie het ook die naweek saam baie geniet. Ons kan nie wag om weer 'n naweek te gaan uitspan nie. Ons sal beslis The Big Easy Rest aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2026

Beautiful but needs attention to the smaller details. Makes a huge difference. Beautiful house in a stunning location with breathtaking views. The house was not ready on arrival; bedding was still drying over chairs outside. She only left at 15:00. No small towels in rooms, no hand towel in the guest bathroom. Needs attention to the smaller details; otherwise, it is beautiful. Reviews from six months ago have not been attended to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig en mooi. Skoon en netjiese huis met 'n mooi uitsig op 'n deel van die golfbaan. Heerlik gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian L
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2025

Ok but not great. House and rooms are a bit small. House requires some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anton C J L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasies. Uitsig baie mooi. Geriewe uitstekend. Heerlik gekuier en gebly. Fabulous plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Itumeleng M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome stay and would definitely come back. Excellent, excellent. Everything about the estate and the house was just beautiful. The house would be even better if there was a swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhulani N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Perfect escape. It was lovely, with spectacular views of the golf course and mountains. Thoroughly enjoyed my stay with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

782 Kruisfontein Street, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9219fdf63e6503321fffb82f2dc284b003abe604f8ae4433c5a035f2b19e0f7478d01940ea09c639f084ea6f52f3725a1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 782 Kruisfontein Street Highland Gate 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.44724739652 30.20463225582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang