The Blake House
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 18:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 1366, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
The Blake House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Riversbend, Boesmansriviermond. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met die gesin of vriende aangesien dit op 'n veilige landgoed geleë is en spog met 'n pizza-oond.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n gesellige atmosfeer en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n sentrale toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel, 'n wynyskas en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n goed versorgde tuin en 'n boma. 'n Aparte waskamer en 'n buitestort is ook op die eiendom beskikbaar. Die perseel is 3 km van die strand, Boesmansrivier en -riviermond af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ligging
- 2de Laan 1366, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sondagsriviervallei Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 18:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 1366, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap