The Blue Shark Ocean View Studio
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R999 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
The Blue Shark Ocean View Studio is 'n pragtige ateljeewoonstel naby die strand in Umkomaas.
Die woonstel het 'n oopplan-sitkamer en -slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Daar is lugversorging, plafonwaaiers en 'n balkon met 'n ononderbroke uitsig oor die omgewing en die see.
Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, gholfbaan en restaurante. Umkomaas bied 'n verskeidenheid doendinge, veral as jy hou van duik saam met haaie of visvang vanaf die pier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Mid-Illovo Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal