LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Die Bult

The Blue Stable

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 McLagen Street, Die Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Die Blou Stal is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die hartjie van Potchefstroom en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Die oopplan-eenheid beskik ook oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak.

Die Blou Stal is sentraal geleë en naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit bied ook maklike toegang tot sportfasiliteite, die Aardklop-Feesterrein en die Potchefstroom Gimnasium. Gratis veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Aletta B
Saam met vriende
5.0
Heerlik privaat, ruim, baie behulpsaam. Baie. Stil area, goed geleë.
Okt 2026
Ria B
5.0
Alles waarvoor jy kan vra van 'n gastehuis. Perfekte plek om te oornag. Rustig en goed geleë. Baie netjies en gerieflik. Gasheer baie vriendelik en hu...
Sien meer
Sep 2026
Jomarié D
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, gemaklik, goeie waarde vir geld. The Blue Stable se gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was netjies en baie gemaklik. Goedge...
Sien meer
Aug 2026
Micheal S
5.0
Perfect for what we needed. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Robbie R
5.0
Veilig en lekker. Aangename en rustige verblyf. Sal graag weer daar bly.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

  • 24 McLagen Street, Die Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Blue Stable het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 McLagen Street, Die Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64073d0577d3e63445c1f20e441685fff15891d969396a1178a562b7dfdb30aa73f10318eb17f6346906bba196c49dfe6e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 24 McLagen Street Die Heilige Akker 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6999203 27.101116

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang