+14
Selfsorg in George

The Blue Treehouse

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 13, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Blue Treehouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houthuisie in George, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor kombuisie met 'n enkelplaat-induksiestoof, ketel, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n omheinde tuin met 'n privaat braai-area en ekstra sitplek geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Ligging

  • Portion 13, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 13, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23aeb6b0ab7b89f5f9769fddc54f14bb0d0a9d777123b1cd89191534a66237e7d0282f88f9eb5e8cbfc41f187c73aeb74e51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Portion 13 Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959116 22.352769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang