The Blyde 143
3 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Blyde, Bronkhorstpruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Blyde 143 bied selfsorgverblyf in Willow Park Manor, ideaal vir 'n klein gesin.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n eetkamertafel en stoele, wat 'n ideale plek bied vir gaste om hul maaltye saam te geniet.
Gaste by Die Blyde 143 het toegang tot die strandmeer, watersport, kanovaart, restaurant op die perseel, spa en kroeg, swembad, kinderspeelarea, gimnasium, bioskoop en speletjieskamer. Veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- The Blyde, Bronkhorstpruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Blyde, Bronkhorstpruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang