LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Pretoria-Oos

The Blyde Unit 1533 One Bedroom Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • The Blyde Bronkhorstspruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Willow Park Manor, is The Blyde 1533 'n stylvolle woonstel ideaal vir 'n paartjie of vriende.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet.

Gaste het toegang tot die strandmeer, watersport, kanovaart, die restaurant op die perseel, spa en kroeg, swembad, kinderspeelarea, gimnasium, bioskoop en speletjieskamer. Veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • The Blyde Bronkhorstspruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 064
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 064
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 064
per nag (plek vir 2)
Bespreek

The Blyde Bronkhorstspruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e668ca04242fb8fd65d32e60ab01b9ed7dff839f1212be11c4e2ff4af152ab44acefb957eefc48b0468e68d2875356b5ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag (plek vir 2) The Blyde Bronkhorstspruit Road Riverwalk Estate, Willow Park Manor 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758070377415 28.377248673016
Soek in 'n groter streek