LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Pretoria-Oos

Lagoon Haven

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Bronkhorstspruit Road, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lagoon Haven is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel, sentraal geleë in die veilige landgoed in Pretoria-Oos. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Menlyn Mall, Menlyn Maine, The Grove Mall en Times Square, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en leefstylsentrum binne die kompleks, sowel as veilige onderdakparkering.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Bronkhorstspruit Road, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Lagoon Haven het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 389
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 389
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 389
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Bronkhorstspruit Road, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef58b18adab3e301feb5aa88b83e9bd21c6497e2518099136de24ce599f8b78dc57a833d5cd29332f3ee67a1c603219f3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 389 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 Bronkhorstspruit Road The Blyde Willow Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.75977538429 28.378748707286
Soek in 'n groter streek