The Blyde Unit 1392
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Blyde Crystal Lagoon, Lagoon Drive, Pretoria, 0018, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Pretoria in die gesogte The Blyde Riverwalk Estate, bied The Blyde Unit 1392 selfsorgverblyf ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n eetkamertafel vir 2, gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Buite bied 'n gemeubileerde patio 'n aangename plek om 'n oggendkoffie te geniet.
Gaste het toegang tot die landgoed se swembad, strandmeer, speelarea vir kinders, restaurant, kroeg en gratis parkering. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Silver Lakes Wildreservaat 8.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- The Blyde Crystal Lagoon, Lagoon Drive, Pretoria, 0018, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Blyde Crystal Lagoon, Lagoon Drive, Pretoria, 0018, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang