+26

The Boardwalk Accommodation

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour Island, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Boardwalk Accommodation is in Harbour Island, Gordonsbaai, 'n mooi marina-uitbreiding met 'n uitsig oor Valsbaai. Dit is omring deur die majestieuse Hottentots Holland-berge oor die kus uitstrek.

Verblyf is beskikbaar in enkelkamerwoonstelle wat geskik is vir 4 of drieslaapkamerwoonstelle wat geskik is vir 6. Elke woonstel het 'n kombuis en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die marina. DStv, gratis WiFi, linne en privaat parkeerplek word voorsien.

The Boardwalk Apartments is sentraal geleë met restaurante, seiljagvaarte, diepsee-hengelbote en die strand binne stapafstand. Boardwalk Accommodation is net 'n kort entjie se ry vanaf die Wes-Kaapse wynroetes en naby 'n verskeidenheid gholfbane. Kaapstad is slegs 50 minute van die verblyf af vir 'n vinnige besoek aan die V&A Waterfront, Tafelberg, Kampsbaai, Houtbaai en verskeie ander besienswaardighede. Hermanus is 50 minute van die verblyf af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michele A
Gesin met tieners
5.0
Perfect location, clean, well equipped accommodation. We didn't want to leave! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Esther I
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing and very relaxing. This was absolutely amazing, everything was as expected, stunning views, clean and the assistance from begin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Renette D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon akkommodasie, goeie diens, waarde vir geld. Die uitsig is asemrowend. Die woonstel was netjies en skoon. Ons verblyf van twee nagte was beslis w...
Sien meer
Sep 2025
Jaco M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker en gerieflik. Baie netjies en skoon en pragtige area. Net die gang se ligte skyn in voorvertrek in. Benodig opsie vir donker maak aan binnekant...
Sien meer
Apr 2025
Leigh-anne S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and peaceful. The stay here was wonderful, close to almost everything we wanted to do. The flat was clean and well stocked with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Breakwater Lane, Harbour Island, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boardwalk Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour Island, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NzA0OTA3LTY0YzYtNDJmNy1iYWMxLWRmZDhjOTU0MDdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 158 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.151750330182 18.857946395874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang