LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R501, Boskop, Potchefstroom, 2528, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Weggesteek langs 'n ongerepte meer, is The Boat House 'n oulike selfsorgkothuis ongeveer 10 km vanaf Potchefstroom. Dit bied 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie, vriende of 'n klein gesin wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Die kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n dagbed vir die derde gas, 'n sit- en eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, teemaakgeriewe en eetgerei en breekware vir 3.

Die leefarea maak oop na 'n ruim buite-area wat asemrowende uitsigte oor die meer en 'n pragtige sonsondergang bied. Gaste het toegang tot 'n braai-area, 'n pier wat perfek is vir visvang, voëlkyk en die lewe bepeins, of om in die water te spring vir 'n verfrissende swem.

Gebruik van die water vir ontspanningsaktiwiteite is streng op eie risiko.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ben S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and relaxing. Beautiful place to stay to recharge!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Petrus C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Baie lekker gerus, dankie.
Mrt 2026
Luigi M
Gesin met tieners
5.0
Beautiful and relaxing. Beautiful setting, very private and cosy. No distractions, so very relaxing. The cottage is well fitted out, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Daniel K
4.8
Peaceful, beautiful, restful. Lovely accommodation in a wonderfully private and peaceful space. Really beautiful and worth the trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Mieke O
Saam met lewensmaat
4.8
Relaxing and peaceful. The place was very peaceful and was a nice quiet escape.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • R501, Boskop, Potchefstroom, 2528, Noordwes
  • Gaste dink The Boat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

R501, Boskop, Potchefstroom, 2528, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e8f1c592dc20651a1987b1b6e68a12235c0bf934dbd41366e71a77405e8dc5ed2ddeeff8763f751d3d0c8eeb77e80b1afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 R501 Boskop 2528 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.563394791893 27.122607529163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang