LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bohemian Guest House | LekkeSlaap
+44

The Bohemian Guest House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Bohemian Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Danie W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met vriende

Indrukwekkend!

Van aankoms tot vertrek het ons welkom gevoel en dit was 'n absolute baie lekker kuier, kos was uitstekend en sal The Bohemian weer besoek.

Salome S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, heerlik geslaap en baie lekker storte. Klankdigtheid tussen Kamer 2 en 4 baie sleg. TV skerms baie klein.

Ontbyt kan miskien 'n meer gesonde opsie inhou. Buiteligte by trap vir Kamer 4 is nodig.

Rochelle K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K

Dit was 'n fees! Die atmosfeer, netheid en kwaliteit was uit die boeke uit.

Sien sterre.

Gabriela F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriela F
Saam met vriende

A very pleasant place.

Excellent rooms, great service and very good food.

Zen-lee G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zen-lee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weggesteekte juweel.

Al wat ek oor spyt is, is dat ons nie langer kon bly nie. Die hele guesthouse se design van die restaurant to die kamer was asemrowend mooi wat definitief 'n bydra maak tot 'n mens se ervaring. Die diens was puik en altyd met 'n glimlag gelewer, ons was baie mooi na gekyk met alles wat ons nodig gehad het. Die kos was amazing, ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Elizna G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna G
Besigheidsreis

Verskriklik lekker.

Dit is voorwaar een van die mooiste kamers waarin ek nog geslaap. Die TV-kykgenot was 'n wonderlike verrassing en soveel beter as net die gewone. Die voucher-sisteem vir die ontbyt werk verskriklik goed en die ontbyt was fantasties. Voorstelle: Maak seker elke kamer het voldoende spasie vir werk. Koffie is 'n noodsaaklikheid, veral wanneer jy oorslaap vir besigheid. Onthou om seker te maak dat dames by 'n tafel met 'n spieël kan sit om grimering te doen. Oorweeg dit om 'n die ontbytbestellings die vorige aand te neem vir werkendes. Op daardie manier kan gaste vroeg hul ontbyt kry en word die wag tyd in die oggend voor werk baie minder.

Karen E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wonderlikste plek vir sielerus.

Na 'n lang besigheidsrit het ons by Bohemian aangekom. Ons het so welkom gevoel. Die plek is so netjies en rustig! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfEnkFmxiztEVMrBMHT3nrn0f49ZZQOluskXQnH9bTiFFXIonrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 3 Bohemia Street Arbor Park 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.837121313061 30.16027
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!