The Bohemian Hideaway Noordhoek
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6A Hoek Street, Chapmans Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Bohemian Hideaway Noordhoek bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot 'n tafel en stoele, ideaal vir 'n romantiese ete onder die sterre, insluitend 'n braai-area.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6A Hoek Street, Chapmans Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6A Hoek Street, Chapmans Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang