LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bostokelos Guest House and Spa | LekkeSlaap
+15

The Bostokelos Guest House and Spa

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 6 resensies vir The Bostokelos Guest House and Spa
Netheid
2.7/5
Diens
3.2/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5
Nadia N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was privaat en goeie gasvryheid.

Die restaurant en spa was nie op die perseel soos adverteer nie. Maar verblyf was baie aangenaam. Sal weer daarvan gebruik maak.

Lizet R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid en uitstekende diens.

Matrasse op beddens kan dalk net in die nabye toekoms vervang word.

Roché O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Roché O
Gesin met klein kinders

Nie wat advertensie sê nie.

Plek het baie potensiaal. Onderhoud laat veel te wense oor! Alles is daar maar baie werk nie behoorlik nie! Waterdruk ook ’n groot frustrasie!

Benita D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Benita D
Saam met vriende

Die swembad het nie gewerk nie, die plek was nie dieselfde as die foto's op die webblad nie. Nie skoon nie.

Die Jacuzzi was lekker. Die plek was nie skoon nie, miere oral. Die bed se springs steek deur en baie ongemaklik. Die swembad was buite werking. Die plek waar mens bly is nie dieselfde plek as op die webwerf nie. Die kos was baie lekker van Stonewall Cafe.

Elize N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitdaging met geraas en privaatheid.

Die eerste aand nie geslaap nie, want die persoon in die kamer bo ons het geraas op houtvloer. Tweede aand is ons opgegradeer na 'n ander huis. Bed vreeslik ongemaklik en die TV heelnag in hoofhuis geblêr, weer niks geslaap nie.

Khaya M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Khaya M
Saam met vriende

The establishment was not ready to receive and everything was just a mess.

The pool was not heated and no Jacuzzi apparently because of a fire. The booked 8th room was never available and instead the owner wanted to host two couples in 1 room or convert a dining room into a bedroom. I did not accept this and honestly would request a refund for this room that was never provided, as booked and confirmed. The cleanliness left much to be desired. Owner kept on coming to prepare meals for other guests, at his other places, disturbing the peace whilst we were still in bed. Dogs allowed in the house and a parrot that couldn't keep silent. Much more work needs to be put into place for this establishment can receive good reviews.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatstraat 402, Vaaloewer , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZmMzZDkwLTg0ODAtNDJhYi1hYjU5LWUxYTJlOTA3YzgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 402 Meerkat Street Vaalower 1911 Gauteng 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -26.729909809507 27.596129107842
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!