Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 108

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 097 R1 782 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Boulders 108 is 'n strandfrontwoonstel in Compensation-weg in Ballito, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Natalse Noordkus. Dié woonstel bied direkte toegang tot die strand en daar is 2 klein winkelsentrums stapafstand of net 'n entjie se ry ver.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kluis, 'n balkon met 'n uitsig oor die see en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek en 'n hysbak na die woonstel is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die kompleks, wat 'n swembad en braai-area insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by The Boulders 108 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 63

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 097
R2 097 R1 782
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 097
R2 097 R1 782
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA013cefc7e6906ae6fd624f9fd4210fcac15b55e0fdae3166b362e718c2dbbe59da1806b7ca3db8ed7be069d42bdcf8062c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 097 nouVanaf R1 782 per nag (plek vir 6) 84 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.536837368481 31.221825216268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem