+17
Selfsorg in Ballito

The Boulders 108

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Boulders 108 is 'n lieflike strandfrontwoonstel in Compensation-weg in Ballito, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Natalse Noordkus. Dié woonstel bied direkte toegang tot die strand en daar is 2 klein winkelsentrums stapafstand of net 'n entjie se ry ver.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n kluis, 'n balkon met 'n uitsig oor die see en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Daar is gratis WiFi. Daar is 'n slim-TV en gaste moet hul eie besonderhede gebruik om in te teken en die stroom-apps te gebruik.

Een veilige, aangewese parkeerplek en 'n hysbak na die woonstel is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die kompleks, wat 'n swembad en braai-area insluit.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 394

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boulders 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 224
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 224
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 224
per nag (plek vir 6)
Bespreek

84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8be1b71c4755559fba59801bef5943dc5f12ed6aa65646f22cb1206c683eccd678602836030d6cb61b0c9bd85c6efd977e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 224 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.536837368481 31.221825216268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang