Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 206

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 76 resensies vir The Boulders 206
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Madeli M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli M
Gesin met klein kinders

Op die strand.

Was baie lekker en op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iqbal/ Shireen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Iqbal/ Shireen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

My wife and I enjoyed Ballito. It was awesome.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met vriende

Ek kom weer!

Baie lekker plek met pragtige uitsig. Sal weer daar bespreek. Kan miskien net 'n groter mikrogolf insit, gewone borde pas nie, slegs pierings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roz P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay. Refer below issues that were a problem.

Whilst I do understand that this is self-catering (of which I have stayed at many), I suggest having a hair dryer in the unit. The lack of towels was an issue, although I understand no beach towels are provided. Additionally, there is a dishwasher in the unit, but no tablets are provided. I suggest providing one tablet per day. It would also be helpful to have a small bottle of washing up liquid and maybe a little bottle filled with Vim for pans, etc. It feels like corners are being cut to save money. Your teams only sweep the floors. Why not wipe down the kitchen counters (there is only one) and stove when they are used?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 206 se terugvoer

Hi Roz we really try our best to keep our guests happy. But unfortunately it is not always possible. We do supply towels on requests because guest take our towels with when they leave. Before you check-in I called you and asked you please give a call if you need anything. We do keep everything you will in the unit on requests but 90 % of our guests bring everything with.

The Boulders 206
Christine J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Teen die see met beste oggend-uitsigte!

Ons see-wegbreek was net wat 'n klein gesin met ouma nodig gehad het. Mooi uitsigte, 'n klipgooi van die strand en 'n woonstel met alles wat ons benodig het om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizel M

Voldoende plekkie vir familie en loopafstand van die strand.

Die swembad was ongelukkig buitewerking gedurende ons kuier. Ons sal definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, alles het glad verloop.

Die plek is netjies en skoon, baie sentraal geleë met 'n asemrowende see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met klein kinders

Het dit regtig baie geniet.

Het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine U
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Baie oulike plekkie en mooi. Ons het baie lekker gebly. Die kleintjies het dit baie geniet om in die oggende op die balkon te staan en dolfyne te kyk. Dis 'n selfsorg eenheid, vat jou eie handdoeke, vadoeke, kombuislappe, skottelgoedseep, ens. Daar was ook paar negatiewe. Daar was net 3 teelepels en dit was nie genoeg teelepels nie (haha want ons drink baie koffie). Die bad/stort lek vreeslik. So na almal gestort het is die badkamer mat tot by toilet sopnat (seker maar waarvoor die ekstra mop in die badkamer was). Verder, was alles awesome. Ons sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anushka B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anushka B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons was 3 vriendinne so die 1.5 badkamers het baie goed gewerk. Lekker balkon met see-uitsig. Kan na die strand deur die gebou gaan. Net die hysbak van die gebou lyk nie 100% veilig nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein F
Saam met vriende

Amazing - perfect place, on the beach, very neat.

Host very helpful, friendly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Boulders is puik geleë en baie gerieflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus en geen onverwagte voorvalle nie.

Sal the Boulders 206 vir enige iemand aanbeveel, verblyf was van goeie standaard.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M
Gesin met tieners

Fantastic escape from city life.

Lovely to have the ocean at your doorstep and then you have a choice to go down to the beach or just have relaxing time at the communal swimming pool and braai area. Airport is about 15 km away and shopping centers are within a 5 km from the apartment and you can make a quick in and out without going through much traffic. It is the ideal location to walk from one beach to the other and getting your daily steps without even noticing how far you have walked. Catching a glimpse of whales and dolphin's have added to the experience. I would highly recommend the location for any breakaway. There was no Wi-Fi available and although it was a nuisance in the beginning, it was a welcome break from social media allowing more family time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker. Sal beslis weer teeuggaan.

Alles wat jy nodig het. Fantastiese lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging 100%, jy kan nie vir beter vra nie.

Ongelukkig kort die woonstel 'n ordentlike skoonmaak. Die wasmasjien werk glad nie, is geroes en die deur voor maak nie toe nie. Dalk ook tyd om die matrasse te vervang. Die prys was billik, so mens sien dit oor, maar veral die wasmasjien wat nie werk nie, moes dalk vooraf gekommunikeer geword het. Maar ek sal steeds die woonstel aanbeveel met die kommentaar. groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Gesin met klein kinders

Very nice, neat and a great sea view.

Washing machine does need a repair though, but otherwise fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey S
Gesin met klein kinders

What a stay!

This was an amazing holiday! We will be back for sure! The place was exactly as in the photos! Clean, neat, tidy, on the beach! Couldn't ask for more! The keys were easy to collect and return! Ocean views and sun rises were stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Saam met vriende

Baie lekker woonstel, netjies en alles is daar.

Sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crista V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crista V
Saam met vriende

Die woonstel bied 'n pragtige uitsig en was baie skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik J
Gesin met tieners

Goeie ligging, Vodacom-sein baie swak op my vrou se foon maar aanvaarbaar op myne.

Eienaar is behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ci-anne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ci-anne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig, netjiese verblyf.

Mooi uitsig, goeie toegeruste kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoey C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoey C
Gesin met klein kinders

Good.

The boulders need to cater for full in house cleaning, not part-time cleaning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en baie ontspannend.

Die uitsig en privaatheid is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met vriende

The most amazing view for a reasonable price.

We thoroughly enjoyed our stay at The Boulders 206 and will definitely go again in the future. The only thing to have made the stay perfect was to have braai facilities on the balcony of the unit whether it is free standing or built in (but this seems to be the case with all the other units where there are no braaing facilities only by the pool area) however this detail did not hinder our wonderful stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sleutel sonder probleme afgehaal op bespreekte plek.

Ons het baie lekker gebly maar wil graag 'n opbouende opmerking maak. Die hoofslaapkamer se deure kort nuwe deurknoppe en sleutels (een deur word met 'n rekkie toegehou). Die 2de slaapkamer se lig blyk onveilig aangesien die drade baie sigbaar is, en ons kon glad nie die lig afgeskakel kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zimri M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Verblyf was skoon en netjies. Die uitsig is fantasties. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Alles was awesome. Net een probleem: braai-area benodig afdak teen reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie O
Gesin met klein kinders

Great location.

Cleanliness of kitchen and utensils not up to standard but all else great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerina V
Saam met vriende

Bigger than we thought.

Lovely stay, nice to wake up to the sound of the waves. We enjoyed our stay, lovely unit, very central to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette P
Gesin met tieners

Baie gerieflik, heerlike balkon, goeie waarde vir geld.

Die tweede toilet is 'n groot bonuspunt. Die bad kan doen met 'n uitklimhandvatsel. Ruit bo in kombuis moet herstel word om ordentlik toe te maak. Ons het die kat by ingang baie geniet. Ons ketel is dadelik vervang. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met daai see-uitsig kom ons weer!

Baie skoon, wonderlike see-uitsig van 180-grade. Veilige parkering. Op die strand en veilige swemplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Die plek is baie mooi netjies en skoon. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan definitief weer terug na 206!

Lieflike moderne eenheid, baie skoon, goed ingerig en die ligging is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Sal weer daar wees, uitsig uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Gesin met tieners

Baie geniet.

DStv en 'n paar ligte was uit, maar Rose het gou uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtige see-uitsig, skoon, op die strand!

Vriendelike eienaar. Regtig pragtige see-uitsig. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arlene B

Desperately needs pest control to vacuum through this unit.

Please ensure your linen has been washed before new people arrive, found the pillow covers were not fresh and had to wash them as well as the sheets. When on holiday I usually choose The Boulders, I have stayed there frequently.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, Stil, baie naby aan strand.

Pragtige, skoon plek baie naby aan see. Dis definitief die moeite werd, sal hoogs aanbeveel word. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, op die strand. Heerlik om wakker te word met die geraas van dis see in jou ore.

Die plek is netjies, skoon, alle kombuistoerusting is daar, lekker om net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Volgende jaar maak ons weer so.

The Boulders 206 is 'n baie netjiese eenheid met 'n skitterende see-uitsig! Die eenheid is ook goed toegerus en perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Perfect for a getaway, clean and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fees! Die uitsig was asemrowend en mooi!

Baie netjiese eenheid. Die uitsig was absoluut asemrowend. Sal beslis weer van die dienste gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig oor die see is asemrowend mooi.

Dit is n pragtige plekkie. Sal weer daar kuier. Veilige parkering en mooi dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely views, all excellent, thank you.

Would love to be back next year!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig, alles uitstekend, dankie.

Sal graag volgende jaar weer wil kom kuier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Gesin met tieners

Uitsig en verblyf was priceless -.rêrig topgehalte.

Die woonstel en geriewe is topgehalte en die uitsig is priceless. Ons gaan beslis weer soontoe. Dit het die vakansie uitstekend gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seef P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef P
Gesin met tieners

Ons het dit terdeë geniet.

Baie lekker eenheid met 'n pragtige uitsig. Alles was netjies en toegerus. Sal vir seker weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar gaan bly.

Perfek geleë plekkie, by die strand en naby die winkels. Skottelgoedwasser en wasmasjien is die cherry op die koek. Lê op die bed en kyk vir die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Saam met vriende

Fantasties.

Baie dankie vir die mooi netjies plekkie ons het 'n wonderlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules T
Saam met vriende

Naby al die geriewe.

Uitstekende see-uitsig. Voldoende geriewe. Sou nogal 'n klein gasbraai op stoep geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Dit was heerlik en die woonstel pragtig!

Ongelooflik goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Absoluut puik!

Top kwaliteit akkommodasie, uitstekend geleë. Uitstekende uitsig oor die see. Verskeie restaurante in die nabyheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Alles was piuk. Smaakvol gemeubileer, goed uitgerus. Alles wat 'n mens nodig het om dit aangenaam te maak. Naby see en 'n mooi stappaadjie. Mooi see-uitsig. Kan stap na eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel, beste see-uitsig.

Alles wat jy nodig het, met 'n pragtige uitsig oor die see. Baie mooi en lekker swembad en braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit lyk beter as op die prentjies!

Ek sal definitief die plekkie aanbeveel! Alles was netjies en skoon en dit is reg op die strandfront!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is wonderlik en ons kon dolfyne en walvisse van die balkon af sien. 'n Volmaan oor die see was 'n ekstra bonus! Die plek is goed en mooi toegerus. Een negatief was die geraas bedags aangesien herstelwerk aan die gebou tans gedoen word. Dit is nie die eienaars van 206 se skuld nie, maar het tog ons rus versteur. Dalk ook die rede dat ons meer rondgery en meer van die omgewing te siene gekry het, wat dan tog positief vir ons was! Regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alena E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alena E
Gesin met tieners

Fantasties.

Netjiese, skoon verblyf. Pragtige see-uitsig. Gerieflik geleë naby winkels en strand. Dink dat jul wel duidelik moet uitspel wat "die daaglikse skoonmaak" van woonstel insluit. Ek was onder indruk dat skoonmaak van woonstel die opmaak van beddens, wegpak van skottelgoed, toiletpapier, ens. insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 206 se terugvoer

Ek is jammer dat ek u nie ingelig het oor die skoonmaak van die woonstel nie, ek doen dit gewoonlik. Die advertensie is nou opdateer om gaste daarvan bewus te maak asook die toilet papier wat self verskaf moet word. Ons verskaf slegs die eerste rol papier.

The Boulders 206
Ruan P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan P
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Dit was 'n pragtige plekkie waar ons gebly het en die uitsig oor die see was asemrowend. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 206 se terugvoer

Belinda, baie dankie vir jou kommentaar oor die woonstel. Ons probeer alles om die woonstel so aangenaam as moontlik te maak en ek waardeer regtig dat julle 'n aangename tyd geniet het. Dankie.

The Boulders 206
Werner G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met vriende

Baie mooi en sal enige dag teruggaan.

Plek is baie netjies ongelooflike uitsig oor die see en baie veilige area, sal definitief teruggaan en weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woonstel en goed geleë.

Die plaaslike mense by wie ek sleutel moes afhaal het nie van ons verblyf geweet nie. Die was 'n redelike rond belery om te kan bevestig dat ons wel geboek en betaal het. Dit is darem uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette S

Baie gerieflik en pragtig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shorn H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shorn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, maar kort aandag.

Die eenheid is baie goed geleë met direkte strand toegang en wonderlike uitsig oor die strand. Ongelukkig toe ons daar aankom, was daar 'n ou pan met roer-eier in die skottelgoedwasser wat geruik het asof dit al vir weke daar is. Gelukkig het die bediende dit die volgende dag kom was. Tot my groot verbasing was daar ook nie eers toiletpapier in een van die toilette nie, so ons moes onmiddellik Spar toe ry om iets so basies te gaan koop. Die dag toe ons uit-check, word ek toe 09:45 deur die eienaar gebel en gevra hoekom is ons nog daar. Ek stuur toe vir haar my LekkeSlaap bevestiging wat wys dat check-out 10:00 is. Sy sê toe nee, dis 09:00 en ons moet onmiddellik uit. Net 1 van ons kon toe stort en het toe maar gewaai. Dit het ongelukkig 'n bitter smaak gelos so teen die einde van die vakansietjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, maar restorasie was 'n probleem

Ons het ons tyd regtig baie geniet by Boulders 206, maar die verbouings was baie irriterend. As ons bewus was dat daar verbetering was, sou ons heel waarskynlik nie hier gebly het nie, want dit was elke dag van 8 - 2 gewees. Ons sal graag weer hier wil bly maar as daar verbetering is. Laat weet mens ten minste voor jy bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine B
Gesin met klein kinders

Uitsig was pragtig, maar ek was nie so beïndruk met die woonstel gewees nie.

Ons was baie beïndruk met die ligging en die uitsig. Die woonstel het ongelukkig 'n vreeslike slegte reuk gehad. Die slot by die voordeur is ook foutief. Die dubbelbed se matras "protector" is kliphard en het baie sleg geslaap. Ons het dit later maar afgehaal. Een kussing het nie 'n kussingsloop gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik vakansie gehou, sal beslis aanbeveel.

Die geraas met betrekking tot die instandhouding van die gebou was aanvanklik 'n groot teleurstelling, MAAR ons was baie beïndruk met die manier waarop ons probleem hanteer was. Dankie dat daar onmiddellik 'n poging aangewend is om ons klagte op te los. Ons het heerlik vakansie gehou. Dankie ook aan die eienaar wat regtig uit haar pad gegaan het om met ons kontak te maak. Sal vir seker weer hierdie eenheid in die toekoms gebruik en aanbeveel by vriende en familie. 'n Voorstel om dalk te kyk na die stort, dis nie baie gerieflik vir bejaardes wat sukkel met heup- en rugprobleme nie. Andersins HEERLIK! HEERLIK! HEERLIK!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tihara V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tihara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar

As ons net meer inligting vooraf gekry het, sou die ervaring beter gewees het. Wat om te bring, waar om die sleutels te kry, wat die skoonmaakreëls is, hekkode, ens. Hulle was ook besig om te bou en te breek aan die gebou wat dit onaangenaam gemaak het om deur die dag daar te wees. Verder was alles heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Gesin met klein kinders

Heerlike naweekwegbreek!

Ons naweek by Boulders 206 was heerlik. Pragtige woonstel met als wat ons nodig gehad het. Wonderlike uitsig en reg teen die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Baie mooi uitsig en dis veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Ek en my vrou het die tweede wittebrood gehad wat ons gesoek het. Ons wou nie terugkom na Gauteng nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Fantasties.

Plekkie was goed toegerus. Ons het dit so geniet om nie te ver van die see te kon bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Gesin met klein kinders

Amazing!

Sal weer daar bly! Dit was baie lekker, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407d69ef29d63eedd86f8c909d46a5a6c6e66eed1ba32df58d26cf1b0b50c25f0cd351c2ae418bcb13eb0a0fa9eb83635342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.536923788341 31.221788674593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem