Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 407

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 602

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir The Boulders 407
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bam C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bam C
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig, gemaklik, naby die strand.

Het net 'n paar goedjies in die begin gehad wat dadelik uitgesorteer was. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Bam Corne. Ons is bly ons het die probleme uitgesorteer en hoop om jou en jou familie weer te sien.

The Boulders 407
Vidette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette M
Gesin met tieners

Loopafstand van Willard Beach hoostrand.

Fantasties! Perfekte ligging, pragtige uitsig oor die see! Eenheid voorsien in alles wat jy mag nodig kry!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keshav R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshav R
Gesin met tieners

Good view.

Very nice place. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Thank you for the feedback, Keshav. We hope you stay for longer next time.

The Boulders 407
Annemarie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die balkon gesit en kuier en op die boardwalk gaan loop. Rus vir die siel.

Die woonstel is ruim, goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Die uitsig alleen maak dit 'n wenner!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Thank you for the review. The unit is also very close to a swimming beach.

The Boulders 407
John D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Spacious unit with an excellent sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Thank you for the reply. I hope to see you soon.

The Boulders 407
Nellie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie M
Gesin met klein kinders

Wonderful.

It was a lovely holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Thank you for the review and the subtle suggestions

The Boulders 407
Juanita P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Pragtige uitsig. Die woonstel is goed toegerus met alles wat jy nodig het om gemaklik vakansie te hou. Genoeg kaste vir klere en kos. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Goeie diens van die agent van Prop24 ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Ons is so dankbaar dat julle lekker gebly het en dat die dame in die rolstoel dit gemaklik gevind het. Ons sien uit om julle terug te verwelkom

The Boulders 407
Danie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Kort en kragtig.

Ruim, skoon en naby swemstrand. Onthou net eie bad handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het n voorstel aan die eienaar gestuur rondom die badhanddoeke.

The Boulders 407
Corlene J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J
Gesin met tieners

Lekker rusplek met mooi uitsig.

Ons het dit baie geniet. Ons wens net vir eie braaiplek en dalk 'n oplossing vir die beurtkrag aangesien ons gereeld in donker was met ander woonstelle om ons met krag. 'n Skottgoedwasser sal ook 'n aanwins wees, maar dit is 'n lieflike groot ruim woonstel met baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, al die verbeteringe is deur gegee aan die eienaar. Die kompleks laat nie enige braai op die patio toe nie net by die gemeenskaplike braaiplek. Beurtkrag is n probleem en ons hoop dit word vinnig op gelos.

The Boulders 407
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful stay at the Boulders.

Location perfect. 360 view of the ocean and very easy access to the beach. Property well maintained and kids loved the pool. Great for family.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim woonstel met fantastiese uitsig.

Die eenheid is besonder goed toegerus. Beurtkrag veroorsaak dat uitstappies goed beplan moet word aangesien hysbakke van krag afhanklik is. Ons sal gewis weer die eenheid bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dit was n lekker kuiertjie. Ons sien uit na jou volgende bespreking by ons.

The Boulders 407
Claude L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude L

Baie lekker.

Sal volgende keer eerder afry. Mens moet 'n kar hê om makliker oor die weg te kom. Alhoewel, al die loop het ons goed gedoen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J
Saam met vriende

Jong volwassenes saam met ouers.

Baie lekker verblyf. Netjiese eenheid. Goeie ligging naby die see.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na volgende keer wat jy ons besoek.

The Boulders 407
Elma N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, met beste see-uitsig. Goedtoegeruste woonstel.

Die woonstel is ruim vir die getal mense om te slaap. Heerlike stoep en uitsig by die see. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H

Stil, wonderlike uitsig en goed geleë.

Dolfyne elke dag gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel N
Gesin met tieners

Lekke.

Lekke, sal weer gaan as ek kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Karen van Prop 247 was fantasties en baie behulpsaam. Baie lekker vakansie gehou.

Sal weer enige tyd van die webtuiste en Prop 247 gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petri V
Gesin met klein kinders

Very nice and safe place to stay.

The flat was nice and safe to stay at when you are on holiday. I will recommend it to all my friends and family to stay there when visiting the north coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Thank you for your lovely review Petri .Kind Regards, Karen.

The Boulders 407
Lodika K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodika K
Enkelreisiger

Rustige, moderne, veilige kompleks vir gesinne.

Die eenheid is veilig, baie groot, pragtige see uitsig, baie mooi en moderne eenheid. Word goed onderhou, ingesluit die tuine van die kompleks, skoonmaakdienste ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungi K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungi K
Saam met vriende

Nice place, good view and cleaniliness uts very comfortable.

First time in Ballito we have enjoyed our stay, nice view, rooms are neat everything was on best level hope to see you soon and value for money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Good afternoon, Lungi, appreciate the lovely review.
Hope to see you soon.

Kind Regards,
Karen.

The Boulders 407
Elmarie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Gesin met tieners

Amazing, clean.

Very neat, loved that there is a full kitchen with proper stove.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders 407 se terugvoer

Good afternoon Elmarie, thank you for the lovely review
Kind Regards
Karen

The Boulders 407
Francois N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois N
Gesin met tieners

Nie wat ek verwag het nie.

Na 'n ongerieflike aankoms in Ballito waar daar 'n misverstand was oor my oorspronklike bespreking het ons by die woonstelgebou aangekom. Hysbak na 4de floer was vuil en 'n taai floer met skille en iemand se verlore sokkie. Moes eers die oond skoonmaak voor ek ons aandete kon gaarmaak. Geen braaigeriewe by woonstel. Handreeling op balkon aan regte kant het 'n groot kraak in muur waar dit in die muur vas is en weet nie of dit kan los breek nie. Nie baie stil nie, hoor meeste van die ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, pragtige omgewing.

Pragtige ligging, veilige en netjiese verblyf, lekker om see te kon sien en hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0326c8979301a9c9a25ab1ec1e93da582717cd505badfe270a67797492ee253f5dee60fb5d4737d603edb2f627b26d158d48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 441 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53676 31.22172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem