Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Breede River Getaway Home

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir The Breede River Getaway Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Alan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alan O

Gorgeous location marred by active, noisy business next door.

Overall, we enjoyed our stay, as we always do at the Breede. Our stay at this property was marred by the fact that there is an active business next door (gardening, cleaning, and possibly more, including what appears to be a boat repair service) with consequent noise and traffic (the business and the holiday house are only meters apart). We found the incursion of the business staff onto the property on foot and in vehicles (to render services to all the properties along that stretch) intrusive, but the owner has indicated he will address this with the business.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis op die rivier.

Perfekte huis vir gesin met kinders. Groot oop grasperke, mooi uitsigte, lekker kuierstoep en kaggel binne vir die koue dae. Daar is ook 'n wynkelder om die hoek wat oop is op Saterdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Die huis was ruim, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die grasperk was ideaal vir kleiner kinders en die rivier letterlik op die voorstoep. Daar is lekker braaigeriewe op die stoep wat uitkyk op die rivier en die kombuis met die skottelgoedwasser was 'n bonus! Die pad is nogal steil tot onder en WiFi sal aanbeveel word. Verder was alles puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel G
Gesin met klein kinders

We had quality family time.

Very child friendly as we could take long walks along the river and there is more than enough space for bicycles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dine D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dine D

Perfekte ligging.

Teleurgesteld. Baie ligte dood, borde in kas vuil vol harde kos, huis was nie mooi skoon en voorbereid vir ons aankoms nie. Ons moes maar vee en emmers rondskuif, nat lekkolle. Vir die prys was dit nogal vir my 'n teleurstelling met aankoms. Andersins heerlik gekuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met vriende

A lovely quiet getaway.

The house was comfortable and and plenty on offer, 2 fridges were a win! Especially if you a big group. 4 bathrooms ie. an en suite for each room, was awesome! Great lawn in front of the house to hang out on a hot day. Ticks many boxes! And not much to improve on, besides maybe a sign board at each turn for the house, some of our friends got lost.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

’n Lieflike, stil wegbreek.

Die huis was gerieflik en het baie gehad om te bied. 2 yskasse was 'n plus! Veral as jy 'n groot groep is. 4 en suite-badkamers was awesome! Lekker grasperk voor die huis waar jy kan uithang op 'n warm dag. Nie veel om te verbeter nie, behalwe om dalk ’n bord by elke afdraai vir die huis te sit. Party van ons vriende het verdwaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Fantastic holiday house will all amenities and great position.

We stayed at The Breede River Getaway House in early Jan 2019 as a family. The house has all necessary equipment and facilities for a great holiday. The house is positioned for peace and tranquillity on the water, and offers fantastic slipway and private jetty and docking facilities on the property for boating/fishing enthusiasts. The house is laid out nicely with a wonderful balcony area with built-in braai overlooking the water which really created a good gathering spot for us in the warmer part of the day when shelter was needed and our gathering spot in the evenings for great braai's, conversation and games evenings. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lou P

Pragtige plek. Sal weer gaan. Kan kyk dat alle potte en panne deksels het en kan regtig skottelgoedseep en genoeg toiletpapier bysit.

Fantasties op die rivier, lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met vriende

Heerlik rustig met panoramiese uitsig en goeie toegang tot rivier.

Ideaal vir groepe en gesinne met kinders 5 jaar en ouer a.g.v. trappe. Pragtige grasperk. Heerlike kuierstoep met uitsig op rivier. Gerieflike beddens en heerlik dat elke kamer eie badkamer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin P
Gesin met tieners

Pragtige view, maar netheid 'n probleem.

Netheid moet aandag kry, spectacular view!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat K

Tranquillity at its best!

One of the best weekends spent in the most serene setting. The Breede River Getaway Home exceeded our expectations. We will certainly be coming back to this perfect spot. Had a most fantastic family weekend. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabiba T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabiba T
Saam met vriende

Fantastic!

What a wonderful, cosy and comfortable house. We loved the view of the river from the deck. Our only regret was that we could not stay longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene C
Saam met vriende

'n Lieflike huis en gesellig! Heerlik vir die kinders.

Sal definitief weer daar kom bly. Net jammer van huis langsaan wat 'n gesondheidsrisiko inhou en bouvallig is met kinders wat dalk daar kan gaan rondloop. Maar besef dit het niks met die eienaars te doen nie, maar dalk net probeer afkamp indien moontlik sodat kinders nie daar kan in nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis C
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspanne.

Ligging van huis langs rivier is goed. Die enigste ongerieflikheid is dat die water nie drinkbaar is nie, en vullis moet redelik ver geneem word om weggegooi te word. Dit sou nog beter wees as die eenhede toegerus was met lugversorgers. Andersins was ons tydjie daar goed en ons sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Saam met vriende

'n Heerlike, rustige naweek met 'n mooi uitsig in 'n lekker leefhuis.

Dit is regtig 'n heerlike, skoon leefhuis met alles wat mens nodig het. Wens die naweek was langer ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 211, Malagas, Breederivier, Overberg, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5f32cd880677949f26ddc8a93e24d6d0b8fc3b8f73624b8a93bbe08e14b5de8f0712d6878c96bc8c93bced8e80fce0556f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 ERF 211 Malagas Overberg Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3034215997 20.611799955368