Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Unit 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 22, The Bridge, Eenheid 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Bridge Unit 17 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks naby die strand, restaurante en winkels in St.Lucia.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar lugversorging, sagte sitplek en 'n TV met stroomdienste is. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei weer na die eetarea wat 'n lieflike tuin-uitsig bied.

Die Juliette-balkon spog met 'n uitsig oor die grasperk en tuin en is die perfekte plek om 'n koppie koffie soggens te geniet. Die grasperke is ideaal vir die kinders om rond te hardloop en gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bridge Unit 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • McKenziestraat 22, The Bridge, Eenheid 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 22, The Bridge, Eenheid 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5ee36a8dc488834bfad40a9cb6ff12cc7ce83c2270fa467af9085c4066d77a065a831772fd9b10f829a08534e760ac859e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 22 McKenzie Street The Bridge, Unit 17 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.3723721 32.4121941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem